Koninkryk Woord Bediening

Koninkryk Woord Bediening Sundays 09:00 in Struisbaai

06/09/2026

Be the dwelling place - PS. Theron Kleinhans

As jy die waarde ontdek van fellowship saam met ander besigheidsmense sal jy dit nooit weer op jou eie wil doen nie. Alm...
02/09/2026

As jy die waarde ontdek van fellowship saam met ander besigheidsmense sal jy dit nooit weer op jou eie wil doen nie.

Almal is welkom!

DON’T DO BUSINESS ALONE.

’n Informele uur van saamkuier, bemoediging en Koninkryk-gerigte besigheidsgesprekke.

VANAF 14 SEPTEMBER
ELKE MAANDAG | 15h45–16h45
EARTH RESTAURANT | R319, STRUISBAAI

Connect. Share. Encourage. Pray. Power up.

Kontak Anita Timewell | 072 584 0923

30/08/2026

Bedink die hoër dinge - Ps. Jethro Kruger

23/08/2026

Jy is gemaak vir die storm - Ps. Theron Kleinhans

Volg die skakel na ons Youtube kanaal om die ARISE Vrouekonferensie naweek se boodskappe te luister ✨🌹
20/08/2026

Volg die skakel na ons Youtube kanaal om die ARISE Vrouekonferensie naweek se boodskappe te luister ✨🌹

Gather, Arise & Reign - Women's meeting 2026

ARISE 2026 🌹✨Wat ‘n voorreg! Dankie Jesus!!❤️‍🔥
18/08/2026

ARISE 2026 🌹✨

Wat ‘n voorreg! Dankie Jesus!!❤️‍🔥

ARISE VROUEKONFERENSIE 2026✨ GATHER • ARISE • REIGN ✨🌹Vrydag - 14 Augustus:Registrasie vanaf 17:00Begin 18:00🌹Saterdag -...
04/08/2026

ARISE VROUEKONFERENSIE 2026

✨ GATHER • ARISE • REIGN ✨

🌹Vrydag - 14 Augustus:
Registrasie vanaf 17:00
Begin 18:00

🌹Saterdag - 15 Augustus
Registrasie vanaf 08:00
Begin 09:00

🌹Sondag - 16 Augustus
Diens begin 09:00

Hierdie gaan 'n besondere tyd wees waar God harte gaan aanraak, vroue gaan toerus en ons saam sal ontdek wat dit beteken om op te staan en te heers in die roeping wat Hy vir elkeen van ons het!🙌🏼

❗️Daar is BEPERKTE kaartjies beskikbaar! Kontak Carolien of Wilma om jou kaartjie te bespreek!

Vir kaartjies, kontak:
📞 Carolien: 082 331 8627
📞 Wilma: 083 444 1454

Ons sien ongelooflik uit om jou daar te verwelkom! 🌿

"Staan op, skyn, want jou lig het gekom, en die heerlikheid van die Here het oor jou opgegaan." – Jesaja 60:1

Daar is altyd soveel meer as wat ons kan dink! Kom raak deel van God se koninkryk beweging.
13/07/2026

Daar is altyd soveel meer as wat ons kan dink! Kom raak deel van God se koninkryk beweging.

🌿 Kingdom Business 22 July

Jesus & Seuns – Die Familiebesigheid van die Koninkryk

Kom ontdek hoe God ons as seuns en dogters nooi om saam met Hom te bou—van identiteit en erfenis, tot besigheid, roeping en vennootskap met die Vader.

📅 Woensdag, 22 Julie
🕘 09:00–10:00
📍 Koninkryk Woord Bediening, Earth

☕ Plus Mentorskap Sessie: 10:00–11:00

Vir navrae: Anita Timewell
📞 072 584 0923

✨ GATHER • ARISE • REIGN ✨🌸 Dames, julle is hartlik uitgenooi! 🌸Kom beleef saam met ons 'n naweek waar ons God sal soek,...
07/07/2026

✨ GATHER • ARISE • REIGN ✨

🌸 Dames, julle is hartlik uitgenooi! 🌸

Kom beleef saam met ons 'n naweek waar ons God sal soek, saam sal aanbid, nuwe vriendskappe sal bou en versterk sal word in ons geloof.

📅 14–16 Augustus 2026

🌹Vrydag - 14 Augustus:
Registrasie vanaf 17:00
Begin 18:00

🌹Saterdag - 15 Augustus
Registrasie vanaf 08:00
Begin 09:00

🌹Sondag - 16 Augustus
Diens begin 09:00

Ons glo hierdie gaan 'n besondere tyd wees waar God harte gaan aanraak, vroue gaan toerus en ons saam sal ontdek wat dit beteken om op te staan en te heers in die roeping wat Hy vir elkeen van ons het.

💛 Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Nooi jou ma, suster, vriendin, dogter of kollega om saam met jou hierdie onvergeetlike naweek te beleef.

🎟️ Kaartjies is nou beskikbaar!

Vir kaartjies, kontak:
📞 Carolien: 082 331 8627
📞 Wilma: 083 444 1454

Ons sien ongelooflik uit om jou daar te verwelkom! 🌿

"Staan op, skyn, want jou lig het gekom, en die heerlikheid van die Here het oor jou opgegaan." – Jesaja 60:1

Address

Earth Resort, Plot 1811, Route 319
Struisbaai
7280

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koninkryk Woord Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Koninkryk Woord Bediening:

Shortcuts

Share