Lourensrivier Gemeente

Lourensrivier Gemeente Joh 17:3 Ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus wat deur U gestuur is.

Ons roeping kan kortliks saamgevat word as:
Oorgee, Omgee en Aangee. Ons wil as geroepenes Christus volg, toegerus word deur die Gees en die Woord sodat ons deur die Here gestuur kan word om:

• Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil.

• Liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir ‘n praktykgerigte lewe.



• Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik na ons gemeenskap en die wêreld met die verlossingsboodskap van Jesus. JOH 12:24
DIT VERSEKER EK JULLE: AS ‘N KORINGKORREL NIE IN DIE GROND VAL EN STERWE NIE, BLY HY NET EEN; MAAR AS HY STERWE, BRING HY ‘N GROOT OES IN.

06/09/2026

❤️ *Die Broers* - Genesis Reeks
✝️ Sondag, 6 September 2026, *Boodskap Opsomming*

✝️ *Die Broers* - Genesis Reeks.🙏 *Sondag* 09h00🤗 *Belydenisklas* - Direk na erediens in die kerk asb.❤️ *Kinders* kom e...
04/09/2026

✝️ *Die Broers* - Genesis Reeks.

🙏 *Sondag* 09h00

🤗 *Belydenisklas* - Direk na erediens in die kerk asb.

❤️ *Kinders* kom eers kerk toe asb. *Mammas en pappas*, ons het ‘n moederskamer😉.

✝️ *Lifeline* 17h30-19h00. Julle is natuurlik welkom by die erediens Sondagoggend!

30/08/2026

❤️ *Die Huwelik* - Genesis Reeks
✝️ Sondag, 30 Augustus 2026, *Boodskap Opsomming*

✝️ *Die Huwelik* - Genesis Reeks.🙏 *Sondag* 09h00🤗 *Belydenisklas* - Direk na erediens in die kerk asb.❤️ *Kinders* kom ...
28/08/2026

✝️ *Die Huwelik* - Genesis Reeks.

🙏 *Sondag* 09h00

🤗 *Belydenisklas* - Direk na erediens in die kerk asb.

❤️ *Kinders* kom eers kerk toe asb. *Mammas en pappas*, ons het ‘n moederskamer😉.

✝️ *Lifeline* 17h30-19h00. Julle is natuurlik welkom by die erediens Sondagoggend!

🙌 *Deuroffers:* Instituut vir Dowes.

Nog net 5 slapies oor dan hou ons Basaar! Hoop om julle almal daar te sien. Deure maak 09:00 oop
24/08/2026

Nog net 5 slapies oor dan hou ons Basaar! Hoop om julle almal daar te sien. Deure maak 09:00 oop

23/08/2026

❤️ *Die Begrafnis* - Genesis Reeks
✝️ Sondag, 23 Augustus 2026, *Boodskap Opsomming*

✝️ *Die Begrafnis* - Genesis Reeks.🙏 *Sondag* 09h00❤️ *Kinders* kom eers kerk toe asb. *Mammas en pappas*, ons het ‘n mo...
21/08/2026

✝️ *Die Begrafnis* - Genesis Reeks.

🙏 *Sondag* 09h00

❤️ *Kinders* kom eers kerk toe asb. *Mammas en pappas*, ons het ‘n moederskamer😉.

✝️ *Lifeline* 17h30-19h00. Julle is natuurlik welkom by die erediens Sondagoggend!

✝️ *Hemel in my huis*🙏 *Sondag* 09h00❤️ *Kinders* en ouers kom eers kerk toe asb. Ons het ‘n moederskamer😉.✝️ *Lifeline*...
14/08/2026

✝️ *Hemel in my huis*

🙏 *Sondag* 09h00

❤️ *Kinders* en ouers kom eers kerk toe asb.
Ons het ‘n moederskamer😉.

✝️ *Lifeline*, 17h30-19h00. Julle is welkom by die erediens.

❤️The World Needs a Father: Manne, moenie die geleentheid misloop nie!Vrydag en Saterdag GAAN jou lewe verander!😎Alle ma...
11/08/2026

❤️The World Needs a Father:

Manne, moenie die geleentheid misloop nie!

Vrydag en Saterdag GAAN jou lewe verander!

😎Alle mans 18-88. Nie net pappas!!!! “*The Father*” gaan oor ons hemelse Vader!

Jy *slaap tuis* en sal Saterdag voor rugby klaar wees.

*Registreer nou by*:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSe_Tj1OiywNGNRU2pb5dRzZEcQuzscjBQwnmuePDx2rlYvC0A/viewform

😎*Lw*: Die Sondag middag is vir getroudes en verloofdes.

Naweek word in Afrikaans aangebied en die program is beskikbaar.

09/08/2026

❤️ *Die Offer* - Genesis Reeks
✝️ Sondag, 9 Augustus 2026, *Boodskap Opsomming*

Address

55 Jennings Street
Strand
7140

Telephone

+27218535991

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lourensrivier Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share