Lifeline Youth

Lifeline Youth Ons is 'n groep jongmense met 'n liefde vir Jesus en mekaar! Ons het hope pret elke Sondagaand en is opgewonde om JOU daar te sien.

Ons is 'n groep passievolle klomp jongmense wat hopeloos te veel energie en 'n liefde vir Jesus in gemeen het. Ons kom elke Vrydagaand 18:00-19:00 en Sondagaand 17:45 by mekaar waar ons hope pret saam het en elke week iets nuuts van 'n awsome God ontdek en leer. By ons is "kerk toe gaan" nooit boring nie. Join ons elke week, jy sal nie spyt wees nie! Vir enige vrae kontak gerus vir Leandé Strömbeck of Zander Bergmann op Facebook of by [email protected]/ [email protected]

25/11/2024
Ons nooi alle jong volwassenes uit om Vrydag 20 Januarie om 18:00 by ons aan te sluit. Ons kom by die kerk, NGK Lourensr...
16/01/2023

Ons nooi alle jong volwassenes uit om Vrydag 20 Januarie om 18:00 by ons aan te sluit. Ons kom by die kerk, NGK Lourensrivier-Strand bymekaar.
Sien julle Vrydag!!

22/12/2022

H U I S G E L O O F | Kersfees
Lees, gesels, doen en bid saam as gesin.
Leesrooster teks vir Sondag, 25 Desember: Hebreërs 1:1-4

Vorige tuisblaaie is beskikbaar by: https://dinkjeug.co.za/category/huisgeloof/

M.A.G.Ons is dankbaar vir elkeen wat 'n kaartjie gekoop het vir die spesiale oggend, gereël deur ons jeug.Die tafels het...
13/09/2022

M.A.G.
Ons is dankbaar vir elkeen wat 'n kaartjie gekoop het vir die spesiale oggend, gereël deur ons jeug.
Die tafels het vrolik gelyk met al die blomme - dankie vir die wat dit gebring het.
Hou die spasie dop!!

22/08/2022

Address

55 Jennings Street
Strand
7140

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lifeline Youth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share