VLV Helderberg

VLV Helderberg Die doel is persoonlike groei en vaardigheids-ontwikkeling en -groei. n Gesonde gesinslewe en diens aan die gemeenskap is deel van ons visie en missie.

Dmv maandelikse -elke tweede Woensdag van die maand-vergaderings(praatjies,demonstrasies,uitstallings,uitreiking,ens) word die vlg fasette va vrouwees aangespreek,Sport en Ontspanning, Gesondheid,Naaldwerk,Kookkuns, Opvoeding en Kultuur, Kuns en Handvlyt,Tuinbou en Openbare Sake. Ons nooi dames van alle ouderdomme in die kom om deel te word van ons intieme groep en so hulle lewens te verryk en die

gemeenskap sn te verbeter. Ons vergader elke tweede Woensdag van die maand, om 9h30 in die onthaalsaal van die Strand-Noord Moedergemeente. Ons sal u op hoogte hou met ons program.

05/12/2025

Hierdie facebook blad is nie langer in werking nie.
Volg ons asb op ons nuwe blad: Helderberg VLV

https://www.facebook.com/profile.php?id=61584333596826&__cft__[0]=AZXKEnrv2HXyW-Ry7RHsfjSfZDnYNr5A5OtvzH6QBoPVNUZiBcd852Lmmm9zZDxlxwCinGt6ITIERThW7bJUl490mx4R0MrIkbRd7zE7zvgyMM8xHEM-wC_ngy_fYmD340vs40zVZGrfVcMqYGufj5rEUje77uF5Adm0aO_uQTko6Q&__tn__=-]K-R

VLV Helderberg is ‘n tak van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland en val onder VLV Sirkel Tygerberg.

WAA Helderberg is a branch of the Cape Women's Agricultural Association and falls under WAA Circle Tygerberg.

11/09/2025
Leefstyl vergadering met kleur jou lewe, alles in pers getooi. Somerset -Wes chef Mariëtte van Atmytable demonstreer ‘n ...
11/09/2025

Leefstyl vergadering met kleur jou lewe, alles in pers getooi.
Somerset -Wes chef Mariëtte van Atmytable demonstreer ‘n gereg.
Roena de Villiers vermaak ons met ‘n ou grammofoonplaat en voorlesing om Afrikaans 100 te gedenk.

Helderberg Kunste en Handvlyt vergadering. Gasspreker Henning van Aswegen.
05/09/2025

Helderberg Kunste en Handvlyt vergadering. Gasspreker Henning van Aswegen.

23/08/2025
16 Julie 2025 Helderberg VLV besoek die Taalmonument asook die Taalmuseum in Paarl.
21/07/2025

16 Julie 2025 Helderberg VLV besoek die Taalmonument asook die Taalmuseum in Paarl.

Address

NG Kerk Strand-Noord, 70 Brand Street, Lochnerhof, Strand.
Strand
7140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLV Helderberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VLV Helderberg:

Share