Huweliksbevestiger Marriage Officer-pastor Gielie Joubert

Huweliksbevestiger  Marriage Officer-pastor Gielie Joubert I am a licensed marriage officer in Jacobsbay (Jacobsbaai), South-Africa (Westcoast/Weskus)giving pre marital counselling on line.

I can help you to fix your marriage before it starts. Dont wait till after your marriage to fix marriage problems. Fix them before you marry by receiving the right pre marital counselling before you start on your journey. Kontak my vir huweliksvoorligting voor jy trou. Ek is 'n gelisensieerde huweliksbevestiger. Sessies behels rol van die man/vrou, konflikhantering, finansies, skoonfamilie, intimiteit, kommunikasie, kinders.

KRY DIE GOEIE SAAD IN DIE GROND(Deel 2)
25/06/2023

KRY DIE GOEIE SAAD IN DIE GROND(Deel 2)

WESKUS WOORD JACOBSBAAI (0721373535)

GOD SE POTBELLY KINDERS
06/05/2023

GOD SE POTBELLY KINDERS

WESKUS WOORD (0721373535)

04/03/2023

He slept after 56 hours of non-stop search and found 40 people alive under the rubble.. This is the Tunisian hero Husky💞

GENIET JOU LEWE! (Weskus Woord (0721373535)
20/11/2022

GENIET JOU LEWE! (Weskus Woord (0721373535)

WESKUS WOORD JACOBSBAAI (0721373535)

Ds Gielie Tel 0721373535
12/11/2022

Ds Gielie Tel 0721373535

JACOBSBAAI (0721373535)

15/10/2022

KomTuis (0721373535)

01/09/2022

1 Sept 2022

“Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie.”
Open 2:4

Al wat God van ons vra is, nie groter prestasie nie, maar gehoorsaamheid. Volhoubare liefde in hierdie resies van die lewe, vra ‘n gefokusde liefde vir mekaar en bo alles vir God. ‘n Liefde wat die taal van gehoorsaamheid praat.

Dit is deur al die eiewaan, materiële waansin en gejaag, waarom ons ons Eerste liefde verlaat. Dit begin in die eerste plek by Hom, by God en God alleen.

Uit my liefde vir Hom, my eerste liefde, vind alles balans. Vind ek en jy rus en waarheid. Maak Hom vandag weer jou eerste liefde.

Shalom en Mooiloop🖐🕊🎶♥️🙌

Nog n onvergeetlike huwelik .. Saterdag 19 Maart 2022
20/03/2022

Nog n onvergeetlike huwelik .. Saterdag 19 Maart 2022

13/02/2022

Address

61 Mainstreet
Stompneusbaai
7382

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huweliksbevestiger Marriage Officer-pastor Gielie Joubert posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Huweliksbevestiger Marriage Officer-pastor Gielie Joubert:

Share