Stilfontein Jeug

Stilfontein Jeug Youth Ministry

Jeug braai. Ons lief julle klomp jongmense.
31/05/2025

Jeug braai. Ons lief julle klomp jongmense.

16/03/2025
16/03/2025

Ons het 'n geseende jeug saamtrek gehad. Dankie Here vir elke liewe jongmens.

Klipdraai kamp naweek
01/12/2024

Klipdraai kamp naweek

05/09/2024

Ons jaarlikse konsert is om die draai. Kaartjies is beskikbaar teen R20 per kaartjie. Kom ondersteun ons asb.

Kom kuier en speel saam ons rondom God se woord. Vrydae 18:30 by Stilfontein Herberg Lede in Christus gemeente.
03/09/2024

Kom kuier en speel saam ons rondom God se woord. Vrydae 18:30 by Stilfontein Herberg Lede in Christus gemeente.

22/08/2024

EKSAMEN... Dit staan vir:

E = Jeremia 41: 10
“Ek versterk jou, Ek help jou”

K = Matteus 11: 28
“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee”

S = Efesiërs 6: 10
Soek julle krag in die Here en in sy groot mag”

A = Psalm 25: 12
“As iemand die Here dien, leer Hy hom watter pad hy moet kies, sodat hy voorspoed sal geniet”

M = 2 Korintïers 12: 9
“My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle
werking wanneer jy swak is “

E = Filippense 4: 13
“Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee”

N=Nou moet jy jou beste doen, onthou God is met jou!

Ons het die Toring van Babel gebou
20/08/2024

Ons het die Toring van Babel gebou

Address

LICK Church, 60 Stilfontein Weg
Stilfontein
2570

Telephone

+27799622171

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilfontein Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share