Steytlerville NG Kerk

Steytlerville NG Kerk Lekker kuier blad vir Steytlerville NG Kerk. Foto's, boodskappies en inligting.

Dagboek solank hierdie datum.Ons gaan lekker basaar hou.Meer inligting sal volg.
11/06/2026

Dagboek solank hierdie datum.
Ons gaan lekker basaar hou.

Meer inligting sal volg.

Ons gemeente is betrokke by ñ opbou en uitbou projek waar ons gesinne vanuit die gemeente en die dorp bystaan met kos pa...
11/06/2026

Ons gemeente is betrokke by ñ opbou en uitbou projek waar ons gesinne vanuit die gemeente en die dorp bystaan met kos pakkies ten tyde van nood.

Ons voorraad is ongelukkig op die oomblik besig om te taan.

Indien enige iemand bereid is om nie-bederfbare kos, toiletware,skoonmaak middels, klere of kontant te skenk kan jul dit na die kerk bring en in houers sit wat verskaf sal word.

Indien u vleis of bederfbare produkte wil skenk kan u vir Elzette of die kerk kantoor skakel om reelings te tref of dit by die kerk kantoor inhandig.

Baie dankie aan almal wat al gehelp het en nog gaan help.Sonder jul skenkings kan ons dit nie doen nie.

10/06/2026
Ons gemeente hou basaar as deel van ons dorp se 150 jaar fees.Gedurende die fees sal daar ook ander aktiwiteite wees. On...
20/05/2026

Ons gemeente hou basaar as deel van ons dorp se 150 jaar fees.

Gedurende die fees sal daar ook ander aktiwiteite wees.

Ons sien julle by die skou gronde.

Kom sluit die naweek se feesvieringe af saam met ons.
20/05/2026

Kom sluit die naweek se feesvieringe af saam met ons.

Address

Sarel Cilliers Street
Steytlerville
6250

Opening Hours

Monday 08:00 - 00:00
Wednesday 08:00 - 00:00
Friday 08:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steytlerville NG Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Steytlerville NG Kerk:

Share