HSV Stellenbosch

HSV Stellenbosch Ons weeklikse HSV byeenkomste is elke Woensdagaand om 19h00, waar ons oor ons geloof asook aktuele sake gesels. Enigiemand is welkom! Almal is welkom!

Hervormde Studente Vereniging:
Ons weeklikse HSV byeenkomste is elke Woensdagaand om 19h00, waar ons oor ons geloof asook aktuele sake gesels en mekaar beter leer ken. Ons reël ook van tyd tot tyd lekker uitstappies en aktiwiteite. Enigiemand wat deel van die HSV wil word en meer inligting wil hê, is meer as welkom om aan ons 'n boodskappie te stuur.

Is jy in 2026 'n Matie? 👀👏🏻Stellenbosch Hervormde gemeente wil jou graag ontmoet en ondersteun in die oorgang van hoërsk...
16/09/2025

Is jy in 2026 'n Matie? 👀👏🏻

Stellenbosch Hervormde gemeente wil jou graag ontmoet en ondersteun in die oorgang van hoërskool na studentelewe!

Kom woon gerus ons aanvangskamp by. Eerstejaar of senior, almal is welkom. ⛺️

Datum: 25 tot 27 Januarie 2026.
Plek: Jeugkampterrein net buite Stellenbosch, omring deur berge en wingerde. Ons kom 25 Januarie 14:00 by die kerkgebou bymekaar.
Koste: R400 per persoon.

Kontak ons gerus, en ons stuur dan al die besonderhede: dr Chris le Roux by [email protected], 079 495 3239, of prop. Elizabeth Rossouw, by [email protected], +264 81 833 7022 (whatsapp), 078 032 3819 (bel).

Of vul die kampbrief in en stuur hom vir ons!
https://docs.google.com/document/d/1htqil9McapmcxILdNLyHwwYCxV0GOXEa/edit?usp=sharing&ouid=106565674313055500211&rtpof=true&sd=true

Boeresport en burger braai 🔥👨🏻‍🌾 op HSV aanvangskamp 2025!!
27/01/2025

Boeresport en burger braai 🔥👨🏻‍🌾 op HSV aanvangskamp 2025!!

22/10/2023

Ons Aanvangskamp volgende jaar is van 28 Januarie 2024 tot 30 Januarie 2024. Kom jy volgende jaar Maties toe? Kom kamp saam! Kontak ons gerus!

2022 afsluitings platter!
13/10/2022

2022 afsluitings platter!

Braai en tafeltennis!
13/10/2022

Braai en tafeltennis!

HSV gaan speel Laser Tag 🔫
13/10/2022

HSV gaan speel Laser Tag 🔫

Aanvangskamp 2022 ⛺️
07/02/2022

Aanvangskamp 2022 ⛺️

26/09/2015
26/09/2015
14/05/2015

Onthou daar is vanaand 'n gesamentlike Hemelvaart-diens om 19:00 in ons eie kerkgebou

02/02/2015

'n Vriendelike herinnering aan almal dat ons moreaand, Dinsdag die 3de, om 18:30 ons eerste HSV-byeenkoms vir 2015 het. Ons hoop om soveel moontlik van julle daar te sien!

12/01/2015

As daar iemand is wat nog nie details oor die kamp ontvang het nie, laat weet asb so gou as moontlik. Daar is nog plek. Ons hoop om almal van julle daar te sien!

Address

Bosmanstr 8
Stellenbosch
7600

Opening Hours

19:00 - 20:30

Telephone

+264818337022

Website

http://www.facebook.com/pages/NHK-Stellenbosch/121454274594691

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HSV Stellenbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share