Vlottenburg VGK

Vlottenburg VGK 'n Groeiende VGK Gemeenskap in die hart van die Stellenbosch Wynland.

Ons is dankbaar en trots met die new look van ons kerkgeboue.Prys die Here!!
20/07/2026

Ons is dankbaar en trots met die new look van ons kerkgeboue.
Prys die Here!!

Sien julle Sondag!! “ !!”
12/06/2026

Sien julle Sondag!!
“ !!”

Nie alle liefde kom in woorde nie. Partykeer kom dit in die vorm van ’n handgebreide serp. Vanoggend het ons Vrouebedien...
31/05/2026

Nie alle liefde kom in woorde nie. Partykeer kom dit in die vorm van ’n handgebreide serp. Vanoggend het ons Vrouebediening ons kinders wat in die erediens is, met warmte en liefde toegedraai deur vir hulle pragtige serpe te skenk. Mag hierdie winter hulle herinner dat hulle geliefd, gekoester en deel van God se familie is. ❤️🧣

Geliefdes, kom ons soek die aangesig van die Here hierdie jaar tydens Pinkster.
12/05/2026

Geliefdes, kom ons soek die aangesig van die Here hierdie jaar tydens Pinkster.

Goeie Vrydag herinner ons aan die opofferende liefde van Jesus vir ons versoening met God en met mekaar.
03/04/2026

Goeie Vrydag herinner ons aan die opofferende liefde van Jesus vir ons versoening met God en met mekaar.

Ons is dankbaar om vanoggend breakfast te kon geniet met ons senior lidmate. Dankie Here vir nog ‘n uitgespaarde jaar en...
21/03/2026

Ons is dankbaar om vanoggend breakfast te kon geniet met ons senior lidmate.
Dankie Here vir nog ‘n uitgespaarde jaar en elkeen van ons moeders en vaders wat ons nog by ons kan hê.

Baie geluk aan ons atlete. Ons is trots op julle!!
05/02/2026

Baie geluk aan ons atlete.
Ons is trots op julle!!

Dankie vir die belegging in onse kinders en gemeenskap. 🙌🏾
28/01/2026

Dankie vir die belegging in onse kinders en gemeenskap. 🙌🏾

Address

Stellenbosch Kloof Road
Stellenbosch
7604

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlottenburg VGK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share