30/06/2026
Na ‘n maand kyk ons terug na die ongelooflike impak wat Street Store 2026 op ons gemeenskap gehad het 🫶
Kom ons hou aan bid dat God sal werk in elke persoon se lewe wie ons daardie dag gehelp het 🙏 Mag God elkeen van hulle met hoop, vrede en Sy liefde omvou 🧡