21/07/2026
Baie dankie vir n wonderlike span staatmakers wat Saterdag by Vita Nova pannekoek gebak het. Die mense het dit verseker geniet. Wat n voorreg om so fondse in te samel vir Vita Nova. Hulle liefdeswerk is in ons gebede.