JESUS is Lig - Eastvale Springs

JESUS is Lig - Eastvale Springs JESUS is Lig gemeente is die plek waar stukkende, seer, moeg en moedelose kinders van God kom kuier, gesels, lag en huil.

Ons staan onder God se Heilige Gees salwing. Hier sal ons mekaar ondersteun en vashou en saam in Jesus se Lig wandel.

03/06/2026
02/06/2026

"JY MOET WEER GEBORE WORD"
Kruiskyk TV
Pastoor Ben Loubser
2026/06/02

JOHANNES 3:3 AFR53
Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.

31/05/2026

ROMEINE 15
♨️ JESUS is Lig - Eastvale Springs
Pastoor Ruan Maree
2026/05/31

26/05/2026

"HEILIG of VALS HEILIG"
Kruiskyk TV
Pastoor Ben Loubser
2026/05/26

LUKAS 11:39
[39] Maar die Here sê vir hom: Ja, julle Fariseërs, julle maak die buitekant van die beker en die bord skoon, maar van binne is julle vol roof en boosheid.

24/05/2026

"ROMEINE 14"
♨️JESUS is Lig - Eastvale Springs
Pastoor Ruan Maree
2026/05/24

Address

19 Dutoitskloof Weg, Eastvale
Springs
1559

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 12:00
18:00 - 20:30
Sunday 08:00 - 11:30

Telephone

+27725771196

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JESUS is Lig - Eastvale Springs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to JESUS is Lig - Eastvale Springs:

Share