Hephzibah Kampterrein

Hephzibah Kampterrein Ons bied interkerlike kampe aan vir Laerskool en Hoerskool kinders. Ons gebruik lekker plaas aktiwiteite om lesse prakties te m

Ons mikpunt is om elke kind wat oor ons pad kom te leer dat die Woord van God prakties toegepas kan word in elke dag situasies.

Die afgelope naweek het ons gekamp saam die Hoerskool kinders.Dit het Baie gereen en Eskom het ons behoorlik getoets.Maa...
11/02/2020

Die afgelope naweek het ons gekamp saam die Hoerskool kinders.
Dit het Baie gereen en Eskom het ons behoorlik getoets.
Maar steeds was dit vol Pret.

Maak seker jy het jou spasie bespreek!Bring jou maats ook saam.....
22/01/2020

Maak seker jy het jou spasie bespreek!
Bring jou maats ook saam.....

Tenspyte van baie baie reën op die plaas het ons steeds 'n heerlike vinnige oggend troue behartig. Alhoewel die Bos wat ...
12/12/2019

Tenspyte van baie baie reën op die plaas het ons steeds 'n heerlike vinnige oggend troue behartig. Alhoewel die Bos wat die oorspronklike plan was vir die troue moes terugstaan vir die Bonestoor, het nie een van die gaste vasgesit oppad plaas toe nie. Voorwaar 'n wonderwerk op sy eie!
Baie Geluk aan Stoffel en Heidi de Beer wat hulle trou aan mekaar kom beloof het op Hephzibah.

"n besondere geleentheid voorwaar - werking van die Heilige Gees was tasbaar en merkbaar.

Die afgelope naweek was die plaas bedrywig en het ons nou amptelik ons "Kamp-seisoen" afgesluit vir 2019. Die kamp het g...
02/12/2019

Die afgelope naweek was die plaas bedrywig en het ons nou amptelik ons "Kamp-seisoen" afgesluit vir 2019. Die kamp het gefokus op "Wie die oorwinnaars is" wat gepraat word van in Openbaring 2 & 3.
Die koelerige windjie het so bietjie lavenis gegee maar die kos was van uitstaande gehalte en die vriendskappe wat gebou was sal verseker vir elkeen tot versterking wees in die jare wat voorlê.
En in streng navolg van die plaasreëls maak Frederik Reël 6 behoorlik leeg!

Die afgelope naweek het die Kamp Span lekker gekuier by die Gemeenskapsmark by Olympia Park Skool. Ons kon nuwe kamp maa...
18/11/2019

Die afgelope naweek het die Kamp Span lekker gekuier by die Gemeenskapsmark by Olympia Park Skool.
Ons kon nuwe kamp maats ontmoet en vir almal vertel van ons gusteling plek.....
Spookasem het seker gemaak ons is almal soet tot agter ons ore en toe die groot "Macarena" dans kompetisie!
Hoop om julle op die volgende mark te kan sien.

Die naweek het die plaas op sy mooiste geluk.... Droog en desperaat vir reen... Maar mooi.Die inseening van Joshua Lee w...
24/10/2019

Die naweek het die plaas op sy mooiste geluk.... Droog en desperaat vir reen... Maar mooi.
Die inseening van Joshua Lee was voor waar n geleentheid vir uithang en onthou.

Wanneer die gemeenskap bymekaar Kom met n "Pay it forward" hart.
15/10/2019

Wanneer die gemeenskap bymekaar Kom met n "Pay it forward" hart.

Net Jesus, niks anders nie
12/10/2019

Net Jesus, niks anders nie

Hierdie kamp was gemik om Graad 7 leerlinge voor te berei vir wat op hulle wag in die Hoerskool. Ons het gefokus op "Ski...
11/10/2019

Hierdie kamp was gemik om Graad 7 leerlinge voor te berei vir wat op hulle wag in die Hoerskool. Ons het gefokus op "Skills" wat hulle in die Hoerskool handig te pas sal kom . Ons sien dat leerlinge wat hierdie kamp bywoon gouer en makliker op hulle "voete land" in die nuwe skool jaar.

Plek loop vinnig vol. Die meisies loop voor.20 meisies vs 5 seuns... O genade....
11/09/2019

Plek loop vinnig vol. Die meisies loop voor.
20 meisies vs 5 seuns... O genade....

Address

Vischkuil
Springs
1559

Telephone

+27833067503

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hephzibah Kampterrein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share