Nederduitse Gereformeerde Kerk Triomf

Nederduitse Gereformeerde Kerk Triomf Een Liggaam, Een Gees

25/11/2025
08/11/2025
Hemelvaart - 'n dag van gemengde gevoelens!!"Ascensions into heaven are like falling leaves sad and happy all at the sam...
28/05/2025

Hemelvaart - 'n dag van gemengde gevoelens!!

"Ascensions into heaven are like falling leaves sad and happy all at the same time Going away isn't really sad especially when your going enables a new kind of presence to be born." ~ Ernest Hemingway

Komende Vrydag verkoop NG Triomf Kerrie en Rys teen R65.00 'n bord. Bestel by Muriel voor Woensdag 13:00 by 082 338 3928
23/05/2025

Komende Vrydag verkoop NG Triomf Kerrie en Rys teen R65.00 'n bord. Bestel by Muriel voor Woensdag 13:00 by 082 338 3928

Na 2 dae van harde werk deur n groep toegewyde lidmate het die Ring van Johannesburg by 3 prototype bedieninge uitgekom....
03/05/2025

Na 2 dae van harde werk deur n groep toegewyde lidmate het die Ring van Johannesburg by 3 prototype bedieninge uitgekom. In so 'n intense sessie skipper n mens ( dis nou hierdie een) tussen woede, hoop en vrees. Vir wie belangstel die drie konsepte werk met die kerk as brandweer-stasie, tafelgemeenskap en dialoog-gemeenskap. Die bedieninge fokus op genesing van trauma in die gemeenskap, kruising oor grense heen, armoede verligting. Dankie aan almal wat meegewerk!

TRIOMF is vandag en môre gasheer vir die Ring van Johannesburg se gemeentes. Die gemeentes besin saam met Frederick Mara...
01/05/2025

TRIOMF is vandag en môre gasheer vir die Ring van Johannesburg se gemeentes. Die gemeentes besin saam met Frederick Marais oor hoe die pad van saam-wees in die stad vorentoe lyk.

Address

Gold Street
Sophiatown
2092

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27116736315

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitse Gereformeerde Kerk Triomf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nederduitse Gereformeerde Kerk Triomf:

Share