Kruisrivier Mannekamp

Kruisrivier Mannekamp GRATIS MANNEKAMP
Kom deel in ons Mannekamp 2026
Wanneer: 17 tot 19 Julie
Waar: Kruisrivier, Groblersdal
ONGELOOFLIKE ondervinding! Dit sluit alle etes in.

Daar is slegs 200x beddens en 400x kampeer staanplekke beskikbaar
BESPREEK VANDAG

25/06/2026

๐ŸŒŸ KRUISRIVIER MANNEKAMP 2026 ๐ŸŒŸ
Manne, hier kom dit!
Die jaarlikse Kruisrivier Mannekamp is terug en dit gaan EPIC wees!

๐Ÿ“… 17 โ€“ 19 Julie 2026
๐Ÿ“ Groblersdal
Gratis Mannekamp โ€“ alles is verniet!
โœ… Gratis etes
โœ… Kampplek beskikbaar
โœ… Slaapplek in die saal as jy nie โ€™n tent het nie. (bring net jou stretcher of matras en beddegoed)

Kom luister na kragtige boodskappe deur:
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Johnny Louw
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Morne En Jani Venter
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Hennie Welken
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Desmond Wessels

โ€œDie hele Skrif is deur God geรฏnspireer...โ€ โ€“ 2 Timรณtheรผs 3:16

Bespreek jou plek vandag nog!
Kaartjies beskikbaar op Quicket.

Wie gaan jy saambring?

Tag hom hier onder ๐Ÿ‘‡
Kom ons maak hierdie naweek een om te onthou!

24/06/2026

๐ŸŒŸ KRUISRIVIER MANNEKAMP 2026 ๐ŸŒŸ
Uitnodiging deur Marius Ferreira

๐Ÿ“… 17 โ€“ 19 Julie 2026
๐Ÿ“ Groblersdal
Gratis Mannekamp โ€“ alles is verniet!
โœ… Gratis etes
โœ… Kampplek beskikbaar
โœ… Slaapplek in die saal as jy nie โ€™n tent het nie. (bring net jou stretcher of matras en beddegoed)

Kom luister na kragtige boodskappe van:
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Johnny Louw
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Morne Venter
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Hennie Welken
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Desmond Wessels

โ€œDie hele Skrif is deur God geรฏnspireer...โ€ โ€“ 2 Timรณtheรผs 3:16

Bespreek jou plek vandag nog!
Kaartjies beskikbaar op Quicket.

Wie gaan jy saambring?

Tag hom hier onder ๐Ÿ‘‡
Kom ons maak hierdie naweek een om te onthou!

๐ŸŒŸ KRUISRIVIER MANNEKAMP 2026 ๐ŸŒŸManne, hier kom dit!Die jaarlikse Kruisrivier Mannekamp is terug en dit gaan EPIC wees!๐Ÿ“… 1...
23/06/2026

๐ŸŒŸ KRUISRIVIER MANNEKAMP 2026 ๐ŸŒŸ
Manne, hier kom dit!
Die jaarlikse Kruisrivier Mannekamp is terug en dit gaan EPIC wees!

๐Ÿ“… 17 โ€“ 19 Julie 2026
๐Ÿ“ Groblersdal
Gratis Mannekamp โ€“ alles is verniet!
โœ… Gratis etes
โœ… Kampplek beskikbaar
โœ… Slaapplek in die saal as jy nie โ€™n tent het nie. (bring net jou stretcher of matras en beddegoed)

Kom luister na kragtige boodskappe van:
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Johnny Louw
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Morne Venter
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Hennie Welken
๐Ÿ™‹โ€โ™‚๏ธ Desmond Wessels

โ€œDie hele Skrif is deur God geรฏnspireer...โ€ โ€“ 2 Timรณtheรผs 3:16

Bespreek jou plek vandag nog!
Kaartjies beskikbaar op Quicket.

Wie gaan jy saambring?

Tag hom hier onder ๐Ÿ‘‡
Kom ons maak hierdie naweek een om te onthou!

22/06/2026

Die aanval is nie toevallig nie.

Die geestelike oorlog het nie sommer opgedaag omdat jy swak is nie.
Dit het gekom omdat jy gevaarlik is vir die koninkryk van die duisternis.

Jy d**k dit gaan oor jou emosies,
jou finansies of
jou besige program,
maar dit gaan nie daaroor nie.

Dit gaan oor die salwing op jou lewe.
Dit gaan oor die roeping wat jy dra.
Dit gaan oor die grondgebied wat jy op die punt staan om in besit te neem.

As jy onder aanval is, is dit omdat jy iets dra wat die duisternis bedreig.

Daardie verwarring?
Dit is gestuur om jou fokus af te lei.

Daardie moegheid?
Dit is gestuur om jou gebedslewe stil te maak.

Daardie vrees?
Dit is gestuur om jou gehoorsaamheid te verlam.

Wanneer jy die opdrag agter die aanval herken,
verander jou houding.
Jy hou op kla en begin oorlog voer.
Jy hou op twyfel en begin verklaar.
Jy hou op terugstaan en begin grondgebied inneem.

Nou is nie die tyd om terug te trek nie.
Nou is nie die tyd om moed op te gee nie.

Dit is die oomblik om te onthou WIE JY IS en WIE JY DRA.

Jy veg nie net vir jouself nie; jy veg vir alles wat aan jou gehoorsaamheid verbind is.

"Geen wapen wat teen jou gesmee word, sal slaag nie, en elke tong wat teen jou opstaan in die oordeel, sal jy veroordeel. Dit is die erfdeel van die diensknegte van die Here, en hulle geregtigheid is uit My," sรช die Here.
Jesaja 54:17

Staan op.
Spreek die Woord.
Kanselleer die vyand se opdrag. En hou aan beweeg.

Want God het jou nie geroep om terug te staan nie, maar om te oorwin.

Natalie Breckenridge ๐ŸคŽ

๐Ÿšจ MANNE, LUISTER HIER! ๐ŸšจOns het groot nuus! ๐Ÿ™ŒDanksy 'n wonderlike borg het ons besluit om die hele Kruisrivier Mannekamp...
15/05/2026

๐Ÿšจ MANNE, LUISTER HIER! ๐Ÿšจ
Ons het groot nuus! ๐Ÿ™Œ
Danksy 'n wonderlike borg het ons besluit om die hele Kruisrivier Mannekamp 2026 GRATIS aan te bied!

๐Ÿ“… 17 โ€“ 19 Julie 2026
๐Ÿ“ Groblersdal

Kom saam vir 3 dae van kragtige lering, gemeenskap en ontmoeting met God saam met:
Johnny Louw
Morne Venter
Hennie Welken
Desmond Wessels

Kaartjies is nou beskikbaar op Quicket, maar besprekings is baie beperk!

As jy wil kom, moet jy nรณรบ jou plek bespreek.
Moenie wag tot die laaste oomblik nie โ€“ die plekke gaan vinnig vol raak!

โ€œDie hele Skrif is deur God geรฏnspireer...โ€ โ€“ 2 Timรณtheรผs 3:16

BESPREEK JOU PLEK VANDAG NOG! https://www.quicket.co.za/events/358937-kruisrivier-mannekamp-2026/?preview=t hier:

Geseรซnde Hemelvaart Dag! ๐Ÿ™ŒMag die krag van Jesus se Hemelvaart jou vandag seรซn en inspireer!Hy is opgeneem terwyl hulle ...
14/05/2026

Geseรซnde Hemelvaart Dag! ๐Ÿ™Œ
Mag die krag van Jesus se Hemelvaart jou vandag seรซn en inspireer!

Hy is opgeneem terwyl hulle kyk, en โ€™n wolk het Hom weggeneem uit hulle gesig.โ€
โ€“ Handelinge 1:9

Vier die Hemelvaart saam!
Donderdag 14 Mei 2026
Kruisrivier Mannekamp

๐Ÿ”ฅ MANNE! Julle word uitgenooi naKruisrivier Mannekamp 2026! ๐Ÿ”ฅKom weg van die gewoel.Kom rus. Kom laai jou battery. Kom b...
25/04/2026

๐Ÿ”ฅ MANNE! Julle word uitgenooi na
Kruisrivier Mannekamp 2026! ๐Ÿ”ฅ

Kom weg van die gewoel.
Kom rus. Kom laai jou battery. Kom beleef God saam met manne wat jou verstaan.

๐Ÿ“ Kruisrivier Kampterrein
๐Ÿ“… 17โ€“19 Julie 2026

Wat wag op jou:
Kragtige aanbidding & preke
Oop gesprekke, broederskap & baie lag
Vuurmaak, natuur, stilte en goeie kos
Lewensveranderende oomblikke

Bring saam: Bybel, oop hart, kampstoel, vleis vir die braai (opsioneel) en jou beste stories!

Wie kom saam?
Tag โ€˜n man wat dit nodig het! ๐Ÿ‘‡

Address

Kruisrivier Kampterein
Siyabuswa
0472

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruisrivier Mannekamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share