07/09/2026
🌿🌸Vrouekamp 2026🌸🌿
Wat ń NAWEEK!!
Dankie aan die Here wat hierdie naweek moontlik gemaak het!✝️
Dankie aan Chantelle Jacobs!! Die Woord wat jy met ons gedeel het, jou hart wat jy met ons gedeel het🌿 Galasiërs🌿
Trane het gevloei, openbarings is gemaak en harte is verander!!!
Aan Mammie Estelle🙏🏻🌸 wat jy saam gebring het!! Wat ń Blessing is sy nie gewees vir ons as Vroue nie!! Baie dankie!!
Aan Skogheim: Julle is ń puik venue!!
Van slaapplek, kos, koekies🍪 en nog soveel meer. Baie dankie!!
🌸🌿Aan elke Vrou wat daar was!!!🌿🌸
Bande is breek!! Verhoudings is gebou!! Genade is bewys!! Paaie is begin!!
Hou goeie moed!!
Vind jou WARE identiteit in Christus by Sy Voete!!
Na hierdie naweek is almal se traankliere leeg gehuil, maag spiere is seer gelag en beplanning vir volgende jaar is in werking🚽🧻🤣🤣🤣🤣🤣