NG Kerk Karatara / Sedgefield

NG Kerk Karatara / Sedgefield 'n Publikasie van die NG Kerk Karatara - Sedgefield

02/01/2026
Nog twee slapies voor Kersfees en onthou, daar is niks meer spesiaal as 'n vroegoggend Kersdiens in Sedgefield nie. Dis ...
23/12/2025

Nog twee slapies voor Kersfees en onthou, daar is niks meer spesiaal as 'n vroegoggend Kersdiens in Sedgefield nie. Dis beter as die beste dag op die strand! Almal is welkom!

Daar sal twee dienste in Sedgefield wees. Eerste diens is om 8:00 en direk daarna om 9:00 die tweede diens. Beplan jul dag!

Geloftedag 16 Desember 2025. Almal is welkom!
15/12/2025

Geloftedag 16 Desember 2025. Almal is welkom!

Address

Hoepoestraat Sedgefield
Sedgefield
6573

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Karatara / Sedgefield posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Karatara / Sedgefield:

Share

Category