Kruik Gemeente

Kruik Gemeente Kruik Gemeente -
Stap saam met Jesus, mekaar en ander.

Wat het vir jou uitgestaan Sondag?๐Ÿ™Œ
07/09/2026

Wat het vir jou uitgestaan Sondag?๐Ÿ™Œ

Kruik Aanlyn: 6 September 2026Reeks: Die KwartetTema: JohannesPrediker: Ewald van Schalkwyk
06/09/2026

Kruik Aanlyn: 6 September 2026
Reeks: Die Kwartet
Tema: Johannes
Prediker: Ewald van Schalkwyk

Ons is baie opgewonde oor die nuwe preekreeks wat volgende Sondag, 13 September, by ons 9:00 byeenkoms begin. Ons gaan v...
06/09/2026

Ons is baie opgewonde oor die nuwe preekreeks wat volgende Sondag, 13 September, by ons 9:00 byeenkoms begin. Ons gaan vir vier weke oop, en eerlik gesels oor geestesgesondheid. Gebruik gerus hierdie as 'n digitale uitnodiging om vriende en familie te nooi wat kan waarde vind hieruit.

04/09/2026

Het jy gesien?๐Ÿ‘€โœˆ๏ธ

Woensdag woema vir jou !
02/09/2026

Woensdag woema vir jou !

Sondag ๐Ÿซถ
31/08/2026

Sondag ๐Ÿซถ

Kruik Aanlyn: 30 Augustus 2026Reeks: Die KwartetTema: LukasPrediker: Ewald van Schalkwyk
30/08/2026

Kruik Aanlyn: 30 Augustus 2026
Reeks: Die Kwartet
Tema: Lukas
Prediker: Ewald van Schalkwyk

Reeks: Die KwartetTema: Lukas Prediker: Ewald van Schalkwyk

28/08/2026

Hoe oud is jy in die Here? Los 'n comment๐Ÿ™Œ

Sondag se setlist ๐Ÿ™Œ watter een is jou gunsteling?
26/08/2026

Sondag se setlist ๐Ÿ™Œ watter een is jou gunsteling?

Ons nooi graag alle manne na 'n inspirerende Manne-aand op Vrydagaand, 4 September by Kruik. Jou kaartjie vir slegs R120...
25/08/2026

Ons nooi graag alle manne na 'n inspirerende Manne-aand op Vrydagaand, 4 September by Kruik. Jou kaartjie vir slegs R120 sluit 'n braaipak, bykosse en koeldrank saam met 'n opbouende gesprek in. Bring net jou braaitang! Nooi gerus vriende, familie en kollegas saam. Kaartjies op Tixsa:

Tickets for Kruik Manne Aand in Secunda from Tixsa. As manne staan ons almal voor uitdagings in ons leierskap, ons gesinne en ons geloof. Bring net jou braaitang saam en kom geniet goeie geselskap en eerlike gesprekke rondom Die 5 Groot Uitdagings waarmee manne daagliks te doen kry. Saam gesels ons

Address

Corner Of PDP Kruger And Nelson Mandela Drive
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruik Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share