Gemeente Charl Cilliers

Gemeente Charl Cilliers Godsdienstige organisasie

29/07/2026
29/07/2026

Vleiswerk by die Boeresaal. 24 Julie 2026. Bevoorreg met ń gemeente wat hande vat, inspring en help vleis bewerk vir die Basaar!

Nog fotos van die vleiswerk! Oud en jonk het gehelp.🌿
29/07/2026

Nog fotos van die vleiswerk! Oud en jonk het gehelp.🌿

Dankie aan almal se ondersteuning by die stalletjies!
29/07/2026

Dankie aan almal se ondersteuning by die stalletjies!

Deel 2: Basaar 25 Julie 2026
29/07/2026

Deel 2: Basaar 25 Julie 2026

29/07/2026

Die kinders het behoorlik baljaar by die Pretpark.🎡

Volgende jaar moet julle beslis saam kom kuier as julle dit gemis het.

Basaar 2025 – wat ’n groot sukses!Baie dankie aan elkeen wat ons Basaar op 25 Julie ondersteun het en reeds vroeg touges...
29/07/2026

Basaar 2025 – wat ’n groot sukses!

Baie dankie aan elkeen wat ons Basaar op 25 Julie ondersteun het en reeds vroeg tougestaan het vir die vleis en heerlike eetgoed. Dit was wonderlik om bekende én nuwe gesigte te verwelkom!

Onthou om volgende jaar vroeg te kom – die kos, poedings en gebak verkoop vinnig uit!

Die Here het ons weereens ryklik geseën met ’n wonderlike Basaar. Alle eer aan Hom!

Address

Ackerman Straat 192
Secunda
2301

Opening Hours

09:00 - 00:00

Telephone

0176400239

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gemeente Charl Cilliers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share