NG Kerk Scottburgh

NG Kerk Scottburgh Facebook bladsy van NG Gemeente Scottburgh
Dagstukkies hervat Januarie 2026 Op 28 September 1985 is die nuwe Kerkkompleks feestelik in gebruik geneem. JP Grobler

๐—ž๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ ๐Ÿณ๐˜ƒ๐—บ & ๐Ÿต๐˜ƒ๐—บ
๐—ข๐˜‚๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐Ÿฒ๐—ป๐—บ


Op 12 April 1978 word NG Scottburg afgestig van NG Port Shepstone en kry ook โ€˜n happie van twee wyke uit NG Suidkus gemeente. โ€˜n Eenvoudige grensbeskrywing sou kon lui: Van Umkomaas tot by Mtwalumi. Scottburg is onlosmaaklik deel van โ€˜n hele klomp mense se โ€œKersfees by die see.โ€ Dan pak die kuiermense die twee dienste stampvol. Die gemeente bestaa

n uit 18 โ€œklein dorpiesโ€ met elk hul eie karakter. Leraars oor die jare:

04.06.1978 โ€“ 27.03.1988 : Ds. E Ferreira (demissie a g v mediese redes)
1988 tot 26.02.2012 : Ds. L van der Walt (Emeritaat)
20.04.2012 โ€“ : Ds.

16/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 16 Junie 2026
๐Ÿ“– Genesis 16:2,4-5

15/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 15 Junie 2026
๐Ÿ“– Genesis 16:2,4-5

12/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 12 Junie 2026
๐Ÿ“– Romeine 12:13

11/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 11 Junie 2026
๐Ÿ“– Genesis 18:2-5

10/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 10 Junie 2026
๐Ÿ“– Deutotonomium 10:17-19

09/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 2 Junie 2026

08/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 8 Junie 2026
๐Ÿ“– Handelinge 13:2

07/06/2026

๐Ÿ’’ ๐“”๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฒ๐“ฎ๐“ท๐“ผ ๐“ข๐“ธ๐“ท๐“ญ๐“ช๐“ฐ 7 Junie 2026 9:00
๐Ÿ“– Genesis 12:1-9
Tema: In beweging
Ds Pieter Grobler

05/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 5 Junie 2026
๐Ÿ“– Lukas 5:27-28

04/06/2026

๐Ÿ“– Inspirasie vir vandag 4 Junie 2026
๐Ÿ“– Handelinge 22:6-8

Address

Corner Of Glen And Ann Arbor Roads, Scottburgh South
Scottburgh
4180

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Scottburgh posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Scottburgh:

Share