Reborn Youth Sasolburg

Reborn Youth Sasolburg Reborn youth sasolburg geleenthede ens.

Ons vorige kamp "Jy het 'n afspraak" het God met honderde jongmense 'n afspraak gehad... en Hy het opgedaag. Hierdie jaa...
23/07/2026

Ons vorige kamp "Jy het 'n afspraak" het God met honderde jongmense 'n afspraak gehad... en Hy het opgedaag. Hierdie jaar nooi Hy jou om verder saam met Hom te stap. "Finding Faith" is nie net 'n jeugkamp nie – dit is 'n reis waar jy kan ontdek wie Jesus is, wie jy in Hom is en waarom Hy jou geroep het. Drie dae vol avontuur, vriendskap, aanbidding en oomblikke wat jou lewe vir altyd kan verander. Die Faith Trail wag... die vraag is net: Sal jy die eerste tree gee?

09/06/2026

Sluit aan by ons elke Vrydag aand om 18:00🥳🥳🥳🥳😎

Almal welkom JONK en OUD🥳❤️Kom geniet die dag saam ons met lekker kos,drinkgoed,mooi uitstellings en speletjies.
24/02/2026

Almal welkom JONK en OUD🥳❤️Kom geniet die dag saam ons met lekker kos,drinkgoed,mooi uitstellings en speletjies.

12/01/2026

Die HS Driehoek en die Vaaldriehoek gemeenskap is geskok na die verdwying van Thomas Junior Sithole wat op die Vaalrivier vermis geraak het.

Address

Willcock Straat
Sasolburg
1947

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reborn Youth Sasolburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category