NG Gemeente Sannieshof

NG Gemeente Sannieshof Sannieshof Gemeente is op 15 Januarie 1929 gestig en het eers as Hartsrivier gemeente bekend gestaan. In 1954 het die naamsverandering plaasgevind.

17/04/2026

Kom plas saam!! 🌧☔️

Sien julle later by die basaar! 😁

24/10/2025
14/10/2025

Sondagskool afsluiting 26 Oktober 2025. Kom kuier saam.

Baie dankie vir almal se ondersteuning vir hierdie wonderlike geleentheid. Kom ons bid saam dat God hierdie geleentheid ...
01/04/2025

Baie dankie vir almal se ondersteuning vir hierdie wonderlike geleentheid. Kom ons bid saam dat God hierdie geleentheid sal seën.

Huis Bakermat ... gewas, gordyne gewas en gras gesny. Ons sien uit na 2025 se Tieneraande elke Woensdag om 18:00.
29/01/2025

Huis Bakermat ... gewas, gordyne gewas en gras gesny. Ons sien uit na 2025 se Tieneraande elke Woensdag om 18:00.

My oggend stiltetyd.
20/02/2024

My oggend stiltetyd.

Address

25 De Klerkstraat
Sannieshof
2760

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Sannieshof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Sannieshof:

Share