02/01/2026
Ons het die voorreg gehad om te kon bedien by AGS Sannieshof en is weg by die gemeente Aug 2025. Mag die Here die gemeente seën en Sy werk voortgaan.
Hebreërs 13:20-21 AFR20
[20] En mag die God van vrede, wat die groot Herder van die skape, ons Here Jesus, uit die dood uitgelei het deur die bloed van die ewige verbond, [21] julle toerus met alles wat goed is, sodat julle sy wil kan doen, terwyl Hy in ons dit doen wat voor Hom welbehaaglik is, deur Jesus •Christus, aan wie die heerlikheid behoort, vir ewig en ewig!
Seëngroete Pastoor Paul & Adri Labuschagne