Volle Evangelie Sabie

Volle Evangelie Sabie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Volle Evangelie Sabie, Religious organisation, 9de Laan, Sabie.

06/09/2026
โœจ JY IS WAARDIG GEGAG โ€“ GEROEP OM TE REGEER! ๐Ÿ‘‘โœจOns sien ongelooflik baie uit na โ€™n besondere profetiese naweek saam met ...
18/08/2026

โœจ JY IS WAARDIG GEGAG โ€“ GEROEP OM TE REGEER! ๐Ÿ‘‘โœจ

Ons sien ongelooflik baie uit na โ€™n besondere profetiese naweek saam met Betsie Joubert by Volle Evangelie Kerk, Sabie. ๐Ÿค

Kom ontdek opnuut wie jy in Christus is, wat God oor jou lewe sรช en dat jy waardig geag en geroep is! ๐Ÿ™โœจ

๐Ÿ“… 29 Augustus 2026 | 09:00
๐Ÿ“… 30 Augustus 2026 | 09:00

๐ŸŽŸ๏ธ R200 per persoon
๐Ÿฝ๏ธ Ete is ingesluit op 29 Augustus
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Die hele familie is welkom!

๐Ÿ“ Volle Evangelie Kerk, Sabie

๐Ÿ“ž Besprekings:
Patrys โ€“ 061 363 5918
Linda โ€“ 082 897 3709

โ€œJy is koninklik, โ€™n uitverkore geslag, โ€™n heilige volkโ€ฆโ€
1 Petrus 2:9

๐ŸŒธ Moenie hierdie besondere geleentheid misloop nie! Kom met โ€™n verwagting en โ€™n oop hart vir dit wat God vir jou wil doen. ๐Ÿ‘‘โœจ

Ons sien uit om jou daar te verwelkom! ๐Ÿค

โœจ Wat 'n wonderlike Kinderkerk-oggend! โœจOns het saam gesing, gespeel, gelag en die Here geprys. Vandag het ons geleer va...
02/08/2026

โœจ Wat 'n wonderlike Kinderkerk-oggend! โœจ

Ons het saam gesing, gespeel, gelag en die Here geprys. Vandag het ons geleer van Petrus, die visserman, wat die hele nag hard gewerk het sonder om enige vis te vang. Maar toe Jesus vir hom sรช om weer sy nette uit te gooi, het hy gehoorsaam en die nette was oorvol vis!

Ons het geleer dat ons altyd op God kan vertrou en Hom gehoorsaam moet volg, selfs wanneer dinge nie uitwerk soos ons beplan nie.

Die kinders het ook in groepe saamgewerk aan 'n prettige aktiwiteit en gewys hoe mooi ons kan saamwerk.

Baie dankie aan al ons kinders, ouers en Kinderkerk-onderwysers wat vandag deel was van hierdie spesiale oggend. Ons sien reeds uit na volgende Sondag! ๐Ÿ’™๐ŸŸ๐Ÿ™

๐•๐จ๐ฅ๐ฅ๐ข๐ž๐ฌ ๐ˆ๐ ๐ง๐ข๐ญ๐ž ๐‰๐ž๐ฎ๐  ๐ข๐ฌ ๐‡๐ˆ๐„๐‘!Is jy gereed vir 'n aand vol energie, lofprysing, pret, vriendskap en 'n kragtige boodskap? ...
31/07/2026

๐•๐จ๐ฅ๐ฅ๐ข๐ž๐ฌ ๐ˆ๐ ๐ง๐ข๐ญ๐ž ๐‰๐ž๐ฎ๐  ๐ข๐ฌ ๐‡๐ˆ๐„๐‘!

Is jy gereed vir 'n aand vol energie, lofprysing, pret, vriendskap en 'n kragtige boodskap?
Kom beleef saam met ons hoe God lewens verander en harte aan die brand steek! โค๏ธโ€

๐Ÿ“… 31 Julie 2026
๐Ÿ•ก 18:30 โ€“ 20:30
๐Ÿ“ Volle Evangelie Kerk, Sabie

Bring jou vriende en kom wees deel van iets besonders. Of dit jou eerste keer is of jy kom elke week โ€“ daar is 'n plek vir jou!

Moenie dit misloop nie!

๐Ÿ”ฅ

๐Š๐จ๐ฆ ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐จ๐ง๐ฌ ๐›๐ฒ ๐•๐จ๐ฅ๐ฅ๐ข๐ž๐ฌ ๐Š๐ข๐ง๐๐ž๐ซ๐ค๐ž๐ซ๐ค!Kinders, julle is baie welkom om saam met ons 'n oggend vol pret, lag, lofp...
31/07/2026

๐Š๐จ๐ฆ ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐จ๐ง๐ฌ ๐›๐ฒ ๐•๐จ๐ฅ๐ฅ๐ข๐ž๐ฌ ๐Š๐ข๐ง๐๐ž๐ซ๐ค๐ž๐ซ๐ค!

Kinders, julle is baie welkom om saam met ons 'n oggend vol pret, lag, lofprysing, Bybelstories, speletjies en nuwe vriende te geniet!

๐Ÿ“… Datum: 2 Augustus 2026
๐Ÿ•˜ Tyd: 09:00
๐Ÿ“ Plek: Volle Evangelie Kerk, Sabie

Hier leer ons kinders op 'n prettige en betekenisvolle manier meer van Jesus en Sy liefde vir hulle. โค

๐Œ๐จ๐ž๐ง๐ข๐ž ๐๐ข๐ญ ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ง๐ข๐ž!
Bring jou maatjies en kom beleef 'n wonderlike Kinderkerk saam met ons.

Ons sien jou daar! ๐Ÿค—

31/07/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Gelukkige Verjaarsdag, Pastoor! ๐ŸŽ‚๐ŸŽ‰

Vandag vier ons jou lewe met groot dankbaarheid. Dankie vir jou liefde, omgee, leiding en getroue diens aan die Here. Jy is vir ons gemeente 'n groot seรซn en ons waardeer alles wat jy doen.

Mag die Here jou ryklik seรซn met goeie gesondheid, wysheid, krag en baie vreugde in die nuwe lewensjaar. Mag Sy guns en vrede jou elke dag vergesel.

Ons wens jou 'n baie geseรซnde en wonderlike verjaardag toe! ๐ŸŽˆ๐Ÿ™

โ˜•๐ŸŒฟ๐ƒ๐ข๐ž ๐ก๐ž๐ฅ๐ž ๐ ๐ž๐ฌ๐ข๐ง ๐ข๐ฌ ๐ฐ๐ž๐ฅ๐ค๐จ๐ฆ!๐ŸŒฟโ˜•Kom kuier saam met ๐๐ž๐ญ๐ฌ๐ข๐ž ๐‰๐จ๐ฎ๐›๐ž๐ซ๐ญ vir 'n besonderse naweek van bemoediging, inspirasie en k...
29/07/2026

โ˜•๐ŸŒฟ๐ƒ๐ข๐ž ๐ก๐ž๐ฅ๐ž ๐ ๐ž๐ฌ๐ข๐ง ๐ข๐ฌ ๐ฐ๐ž๐ฅ๐ค๐จ๐ฆ!๐ŸŒฟโ˜•

Kom kuier saam met ๐๐ž๐ญ๐ฌ๐ข๐ž ๐‰๐จ๐ฎ๐›๐ž๐ซ๐ญ vir 'n besonderse naweek van bemoediging, inspirasie en kosbare gemeenskap. Bring jou familie en vriende en geniet saam 'n tyd van geestelike groei, kuier en lekker samesyn.

๐Ÿ“… Saterdag 29 Augustus 2026 โ€“ 09:00(Sluit in ete)
๐Ÿ“… Sondag 30 Augustus 2026 โ€“ 09:00
๐Ÿ“ Volle Evangelie Kerk Sabie

๐ŸŽŸ๏ธ ๐Š๐š๐š๐ซ๐ญ๐ฃ๐ข๐ž๐ฌ: ๐‘๐Ÿ๐ŸŽ๐ŸŽ ๐ฉ.๐ฉ.
Kinders onder 12 jaar betaal halfprys!

๐Ÿ“Œ RSVP voor 14 Augustus 2026

๐Ÿ“ž ๐๐ž๐ฌ๐ฉ๐ซ๐ž๐ค๐ข๐ง๐ ๐ฌ:
๐๐š๐ญ๐ซ๐ฒ๐ฌ: ๐ŸŽ๐Ÿ”๐Ÿ ๐Ÿ‘๐Ÿ”๐Ÿ‘ ๐Ÿ“๐Ÿ—๐Ÿ๐Ÿ–
๐‹๐ข๐ง๐๐š: ๐ŸŽ๐Ÿ–๐Ÿ ๐Ÿ–๐Ÿ—๐Ÿ• ๐Ÿ‘๐Ÿ•๐ŸŽ๐Ÿ—

Ons sien uit daarna om saam met jou en jou gesin te kuier.
๐Œ๐จ๐ž๐ง๐ข๐ž ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ž๐ž๐ง๐ญ๐ก๐ž๐ข๐ ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ง๐ข๐ž โ€“ nooi gerus iemand saam!

๐ŸŒฟ Die Kinderkerk se Jungle Gym is hier! ๐ŸŒฟMet groot dankbaarheid en opgewondenheid kan ons deel dat ons nuwe jungle gym u...
28/07/2026

๐ŸŒฟ Die Kinderkerk se Jungle Gym is hier! ๐ŸŒฟ

Met groot dankbaarheid en opgewondenheid kan ons deel dat ons nuwe jungle gym uiteindelik opgerig is!

Baie dankie aan elkeen wat ons lootjie-trekking ondersteun het. Julle bydraes het hierdie droom 'n werklikheid gemaak. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

Ons kan werklik getuig dat die Here se hand van die begin tot die einde oor hierdie projek was. Hy het voorsien, deure oopgemaak en mense se harte aangeraak om deel te wees daarvan.

Ons bid dat hierdie jungle gym vir baie jare 'n plek sal wees waar kinders met vreugde kan speel, lag, vriendskappe bou en kosbare herinneringe maak.

Aan God al die eer! โค๏ธ
Ons sien uit daarna om ons Kinderkerk-kinders hier te sien speel en geniet. ๐Ÿ™Œ

Address

9de Laan
Sabie
1260

Telephone

+27844896558

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Sabie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Volle Evangelie Sabie:

Shortcuts

Share