Volle Evangelie Kerk Rustenburg

Volle Evangelie Kerk Rustenburg Love God. Love people. Make disciples. Ons gemeente whatsapp groep. https://chat.whatsapp.com/CrrAntVuxa97yYYwqscenG

Wat ‘n lekker dag saam met lekker mense! Dankie VEK Noord Wes streek vir al die reëlings. 🏐
17/06/2026

Wat ‘n lekker dag saam met lekker mense! Dankie VEK Noord Wes streek vir al die reëlings. 🏐

Efe 2: 4, 5 Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, 5 ook toe...
13/06/2026

Efe 2: 4, 5 Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, 5 ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus.

Ons is opgewonde om hierdie jaar weer ‘n Musiek Week in die skool vakansie te hou. Ons gaan van die 6de Julie tot die 10...
10/06/2026

Ons is opgewonde om hierdie jaar weer ‘n Musiek Week in die skool vakansie te hou.

Ons gaan van die 6de Julie tot die 10de Julie (8h30 tot 12h00 jongmense leer om musiek instrumente te speel.

Kontak gerus vir Bella (0715863103) om plek te bespreek.

Ons hou ‘n konsert Vrydag 13h00 vir die ouers om te sien wat hulle geleer het.

R200 pp vir die week.

Ons vra ook as daar iemand is wat ‘n kind kan borg vir die week, sal dit baie waardeer word.

Blessings! 🎸 🎹 🥁

Kom join ons hierdie Saterdag 11h00 by die kerk vir ‘n tyd van Worship en Woord saam met JD. Almal welkom!
09/06/2026

Kom join ons hierdie Saterdag 11h00 by die kerk vir ‘n tyd van Worship en Woord saam met JD. Almal welkom!

Ons het Sondag ‘n spesiale diens saam met Past Dirk Enslin. Moet dit nie mis nie, dit gaan ‘n groot seën wees. Blessings...
08/06/2026

Ons het Sondag ‘n spesiale diens saam met Past Dirk Enslin. Moet dit nie mis nie, dit gaan ‘n groot seën wees. Blessings!

Baie welkom aan ons nuwe lidmate. Julle is nou offisieel deel van hierdie familie en ons is so bly om julle deel te hê. ...
08/06/2026

Baie welkom aan ons nuwe lidmate. Julle is nou offisieel deel van hierdie familie en ons is so bly om julle deel te hê.

Ons het Sondag middag lekker volleyball geoefen. Julle is lekker mense! 😁
08/06/2026

Ons het Sondag middag lekker volleyball geoefen. Julle is lekker mense! 😁

Address

17 Zendeling Street
Rustenburg
0299

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category