AGS Roossenekal

AGS Roossenekal We love God�

Hierdie Goeie Vrydag, laat ons die pad van die kruis en die belofte van nuwe lewe stap.As we look at the four panels of ...
03/04/2026

Hierdie Goeie Vrydag, laat ons die pad van die kruis en die belofte van nuwe lewe stap.

As we look at the four panels of this image, we see a complete story of God's immense love and victory.

From the Sacrifice (Die Offer) of His love (John 3:16 / Johannes 3:16), which reaches to everyone across the world...
..through the real Suffering (Die Lyding) that He bore for us (Isaiah 53:5 / Jesaja 53:5), taking the nails and the thorns...
..to the cross, where He declared It is Finished! (Dit is Volbring!) (John 19:30 / Johannes 19:30), breaking the chains that held us bound...
..He leads us to Life for All (Lewe vir Almal) through the open tomb (1 Peter 2:24 / 1 Petrus 2:24), a path paved with hope and new growth.

Today, we pause to consider the full weight of His work for our salvation. We are not just remembering; we are invited to participate in His completed victory.

Geseënde Goeie Vrydag vir u almal. Ons nooi u uit om saam met ons op reis te bly na Paasfees en die opstanding te vier.
Have a blessed Good Friday. We invite you to join us as we continue to journey towards Easter and celebrate the resurrection.

Dankie Elsa en Melissa vir julle hulp vandag met die vergadering👏Julle is raakvatters en ek waardeer julle opreg🙏🙏🙏
23/01/2026

Dankie Elsa en Melissa vir julle hulp vandag met die vergadering👏
Julle is raakvatters en ek waardeer julle opreg🙏🙏🙏

Mag die God van hoop julle deur julle geloof met alle blydskap en vrede vervul, sodat julle hoop oorvloedig kan word deu...
01/01/2026

Mag die God van hoop julle deur julle geloof met alle blydskap en vrede vervul, sodat julle hoop oorvloedig kan word deur die krag van die Heilige Gees in hierdie nuwe jaar!

Mag u oorvloedig geseën word, die liefde van God ervaar en Sy aangesig ken.

Geseënde Nuwejaar! ✨️

Geseënde Kersfees🙏
25/12/2025

Geseënde Kersfees🙏

17/12/2025

So lekker en geseënde dag, gister gehad, saam met Pastore en hul vrouens van die Streek.🙏 Heerlik saam die Here geloof en prys, gebraai en gekuier.👏

Ons harte word gevul met dankbaarheid wanneer ons saam sing en God aanbid! 🙌Dis altyd so mooi om te sien hoe ons as geme...
13/10/2025

Ons harte word gevul met dankbaarheid wanneer ons saam sing en God aanbid! 🙌

Dis altyd so mooi om te sien hoe ons as gemeente saamkom om Sy Naam te verheerlik en Sy teenwoordigheid te beleef. ❤️

Mag hierdie vuur van geloof steeds helder brand in elkeen se lewe wat deel is van ons Geloofsfamilie. ✨️🫶🏻

Die Here is getrou! ✝️

Ons het verlede Sondag twee geveerde besoekers gehad wat saam kom worship het 🙌       ̈nd
12/10/2025

Ons het verlede Sondag twee geveerde besoekers gehad wat saam kom worship het 🙌

̈nd

Baie geluk met jou verjaarsdag, Anna💝 Mag God se seëninge mildelik oor jou reën en mag vreugde en geluk altyd deel van j...
18/07/2025

Baie geluk met jou verjaarsdag, Anna💝 Mag God se seëninge mildelik oor jou reën en mag vreugde en geluk altyd deel van jou daaglikse bestaan, wees.
Geniet jou dag.🙏❤️🙏

Baie geluk, Johan  Visser, met jou verjaarsdag. Mag die jaar vorentoe propvol seëninge en guns uit God se hand wees.🙏
25/05/2025

Baie geluk, Johan Visser, met jou verjaarsdag. Mag die jaar vorentoe propvol seëninge en guns uit God se hand wees.🙏

20/04/2025
Lekker paaseiers geëet vandag.👏
20/04/2025

Lekker paaseiers geëet vandag.👏

Address

Neethling Street
Roossenekal

Opening Hours

10:00 - 12:00

Telephone

+27826087131

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Roossenekal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Roossenekal:

Share