Vreugdevolle Vroue

Vreugdevolle Vroue "Seen by God, Loved by God, Known by God, Forgiven by God, Redeemed by God, Sanctified by God"....Thank you my God

Kan nie glo dat ons Vroue se Blommefees vandag 'n al 'n volle week terug was nie. Wat 'n heerlike oggend se kuier en lag...
17/02/2024

Kan nie glo dat ons Vroue se Blommefees vandag 'n al 'n volle week terug was nie. Wat 'n heerlike oggend se kuier en lag...saam met pragtige Blomme-vroue. Dankie Here vir U groot bederf!

Liewe Vroue van Rhk gemeente...dis weer Vrouefees tyd Saterdag 10 Februarie om 09h00-11h00 by ons kerk. Hierdie oggend i...
17/01/2024

Liewe Vroue van Rhk gemeente...dis weer Vrouefees tyd Saterdag 10 Februarie om 09h00-11h00 by ons kerk. Hierdie oggend is 'n hoogtepunt op ons vroue se kalender en beloof weereens om 'n geesvervulde ontspanne oggend saam met vriendinne te wees. Ons 10 gasvroue sien ook opgewonde daarna uit om julle te bederf met pragtige gedekte tafels, asook die heerlikste eetgoedjies daarby. Kom ondersteun ons asb deur vroegtydig jou plekkie te bespreek.
Liefde Groete ###
Die Vrouebediening

Baie dankie dames vir die heerlikste Vroue Kuier Kreatief!  Dit was Saterdag oggend 'n groot voorreg vir ons spannetjie ...
17/09/2023

Baie dankie dames vir die heerlikste Vroue Kuier Kreatief! Dit was Saterdag oggend 'n groot voorreg vir ons spannetjie gewees om saam met julle almal te kon kuier ###

09/09/2023
Hoop al ons Vreugdevolle Vroue se mandjies is alreeds gepak vir môre. Ons sien weer uit na 'n heerlike kuier saam...
31/07/2023

Hoop al ons Vreugdevolle Vroue se mandjies is alreeds gepak vir môre. Ons sien weer uit na 'n heerlike kuier saam...

Baie dankie vir die heerlike saam kuier en saam lag dames. Ons maak weer volgende maand so...
18/04/2023

Baie dankie vir die heerlike saam kuier en saam lag dames. Ons maak weer volgende maand so...

Liewe Vrou...Hoop jou mandjie is al gepak vir môre oggend se byeenkoms. Nog 'n heerlike kuier oggend wat vir ons lê en w...
17/04/2023

Liewe Vrou...Hoop jou mandjie is al gepak vir môre oggend se byeenkoms. Nog 'n heerlike kuier oggend wat vir ons lê en wag ###

Address

Rooihuiskraal

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vreugdevolle Vroue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share