10/09/2024
Die tyd stap nader! Is julle reg vir hope pret? Ons leer hierdie jaar bietjie meer oor Jona.
Mamma en Pappa.... skryf jou kind vroegtydig in. Daar kan selfs vervoer gereël word as dit nodig is.
Gebruik hierdie skakel om jou kind in te skryf: https://forms.gle/Yw4WnBa583YcfwrJ9
As jy dalk as ’n groepleier wil deelneem kan jy hier inskryf: https://forms.gle/8nwV2NjMFjn6UZ6s7