Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal

Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal Die Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal is deel van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Ons is in Rooihuiskraal, Centurion. www.gkrhk.org.za

Die Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal hou lentemark die 31 ste Augustus. Kom kuier lekker saam en geniet 'n verskeidenhei...
13/08/2024

Die Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal hou lentemark die 31 ste Augustus. Kom kuier lekker saam en geniet 'n verskeidenheid van stalletjies en iets te ete.

44 Petrel weg, Rooihuiskraal

28/08/2023

Die sluitingsdatum vir aansoeke om in 2024 as eerstejaar studies in Teologie te begin is vandag, 28 Augustus. Skakel dringend met die registrateur by [email protected]

Kom neem deel aan ons gholfdag op die 19de Mei 2023. Vir inskrywings (spelers of borge) of meer inligting gaan na:https:...
20/03/2023

Kom neem deel aan ons gholfdag op die 19de Mei 2023. Vir inskrywings (spelers of borge) of meer inligting gaan na:
https://gkrhk.org.za/gholfdag/

20/08/2022

Gereformeerde Kerk Cachet - Inter Gemeente Kamp🏕

Address

44 Petrel Road
Rooihuiskraal Ext 10

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal:

Share

Category