WOW Kingdom Kids

WOW Kingdom Kids Kinderkerk van AGS Wilropark

17/04/2026

"๐ŸŽฎ BAK OF "LEVEL UP"? ๐ŸŽฎ Bettie Bakker is hierdie Sondag terug! Sy is besig met 'n baie spesiale resep, maar sy kort daardie EEN onsigbare, kragtige bestanddeel! ๐Ÿžโœจ Kom vind uit wat dit is en druk START saam met ons om 09:00 by WOW! Kinderkerk. Sien julle daar! ๐Ÿ‘พ"

"๐ŸŽฎ BAK OF LEVEL UP? ๐ŸŽฎ Bettie Bakker is hierdie Sondag terug! Sy is besig met 'n baie spesiale resep, maar sy kort daardi...
16/04/2026

"๐ŸŽฎ BAK OF LEVEL UP? ๐ŸŽฎ Bettie Bakker is hierdie Sondag terug! Sy is besig met 'n baie spesiale resep, maar sy kort daardie EEN onsigbare, kragtige bestanddeel! ๐Ÿžโœจ Kom vind uit wat dit is en druk START saam met ons om 09:00 by WOW! Kinderkerk. Sien julle daar! ๐Ÿ‘พ"

11/04/2026
Fanie kom kuier en vertel ons van die tyd toe hy gewerk het op 'n seerower skip! Blykbaar is nie alles wat blink goud ni...
14/02/2026

Fanie kom kuier en vertel ons van die tyd toe hy gewerk het op 'n seerower skip! Blykbaar is nie alles wat blink goud nie, of so iets?

13/01/2026

Dis tyd vir WOW! Kinderbediening om weer af te skop vir die jaar. Sien julle by die opening Sondag oggend 18 Januarie 2026 Registreer jou kinders vir 2026 by: https://forms.gle/bwCs1YedpXPrdk148

28/11/2025

Ons sien uit om almal daar te sien!

24/05/2025

๐ŸŒŸ๐Ÿ”‘ KINDERKERK UITNODIGING ๐Ÿ”‘๐ŸŒŸ

Hallo ouers!

Karoo Kruger het uiteindelik die fontein van die lewe gevindโ€ฆ ๐Ÿ’ง
En jou kind is uitgenooi om saam met hom hierdie Sondag die groot geheim te ontdek:
๐Ÿ‘‰ Jesus is die sleutel tot die ewige lewe! (Joh. 14:6)

๐Ÿ“ Waar? WOW! Kingdom Kids
๐Ÿ•˜ Wanneer? Sondag om 09:00
๐Ÿ‘ถ Vir wie? Alle kinders van 2 tot 13 jaar!

๐ŸŒŸ Hallo ouers! ๐ŸŒŸOns wil julle net laat weet dat kinderkerk mรดre aan die gang is, selfs al is dit Nagmaalsondag. Die kind...
03/05/2025

๐ŸŒŸ Hallo ouers! ๐ŸŒŸ

Ons wil julle net laat weet dat kinderkerk mรดre aan die gang is, selfs al is dit Nagmaalsondag. Die kinders sal eers saam met julle in die hoofdiens wees vir nagmaal en nรก nagmaal saam met ons afgaan kinderkerk toe.

๐ŸŽ‰ Mรดre het ons โ€™n spesiale gas wat ons nuwe reeks oor Johannes 14:6 afskop.

๐ŸŽจ Ons gaan ook verf, so stuur asseblief die kinders in klere wat vuil mag word.

25/04/2025

๐Ÿ“– Sluit elke dag af met ล‰ kort dankbaarheidsgebed saam met jou kinders. Laat hulle iets noem waarvoor hulle vir God wil dankie sรชโ€”dit vul julle harte met vreugde!

๐Ÿ“– โ€œDank die HERE, want Hy is goed.โ€ โ€“ Psalm 107:1

23/04/2025

๐Ÿฅฐ Gesels vanaand oor mense wat julle gesin gelukkig maak. Om te sien hoe ander vir ons sorg, help kinders om ware dankbaarheid te verstaan.

๐Ÿ“– โ€œOns het lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.โ€ โ€“ 1 Johannes 4:19

Address

32 Umgeni Road
Roodepoort
1731

Opening Hours

09:00 - 10:30

Telephone

+27117684555

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WOW Kingdom Kids posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to WOW Kingdom Kids:

Share