Club Xtreme - Simfonie

Club Xtreme - Simfonie "Live Extreme for God"

Onthou om jou Onbeskaamd Kaartjies te kry so gou as moontlik!!! Kaartjies is beskikbaar op Sondae by Simfonie AGS Witpoo...
29/09/2017

Onthou om jou Onbeskaamd Kaartjies te kry so gou as moontlik!!! Kaartjies is beskikbaar op Sondae by Simfonie AGS Witpoortjie en by die Simfonie se kerkkantoor. Moet dit nie misloop nie, dit gaan SUPER AWESOME wees!!! Sien jou daar!

23/09/2017
12/05/2017
12/05/2017
"No matter how old my daughter gets, she'll always be my baby girl"Baie dankie aan al die Pa's en Dogters vir die spesia...
07/05/2017

"No matter how old my daughter gets, she'll always be my baby girl"

Baie dankie aan al die Pa's en Dogters vir die spesiale aand.

Pa's kom bederf jou dogter met 'n spesiale aand net vir jou en haar.  Die aand beloof: deftige klere, 'n rooi tapyt, dri...
18/04/2017

Pa's kom bederf jou dogter met 'n spesiale aand net vir jou en haar. Die aand beloof: deftige klere, 'n rooi tapyt, driegang maaltyd en hope pret en vermaak. Dogters moet 7jaar of ouer wees, maar Pa's het geen ouderdomsbeperking nie! Kaartjies te koop by enige Club Xtreme lede en is beskikbaar na elke diens by Simfonie.

07/04/2017
28/02/2016

Address

Roodepoort
1724

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Club Xtreme - Simfonie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share