Elandsrivier Kerk

Elandsrivier Kerk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Elandsrivier Kerk, Elandsrivier, Rocklands.

More is dit weer basaar. Kom en geniet die dag saam met ons............sien julle daar!! Fitches corner. 08:30
06/09/2019

More is dit weer basaar. Kom en geniet die dag saam met ons............sien julle daar!! Fitches corner. 08:30

17/11/2018

Hierdie Sondag 18 November, 10h00 is dit weer kerk in die vallei. Kom en geniet die diens saam met ons.

16/11/2017

Hi almal. Ons het sondag 19 November (10:00) weer diens by ons kerkie op Elandsrivier. As jy lus voel bring n bordjie eetgoed en geniet n koppie tee na die diens saam met ons. Hoop om almal daar te sien.

03/09/2017

Ons kerk het gister basaar gehou. Dit was n groot sukses gewees. Ons wil graag dankie se vir almal wat gehelp het, elke skenking en almal wat ons kom ondersteun het. Baie dankie aan elke liewe een.

19/07/2017

More vriende! Sondag 23ste Julie kom preek Patensie se dominee by die kerk, 10uur! Sien julle Sondag en die wat wil kan n bordjie eetgoed bring vir saam met koffie en tee na die tyd!
Dankie en lekker dag vir julle!💐

Address

Elandsrivier
Rocklands

Telephone

0835272990

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elandsrivier Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share