VGK Robertson-Oos

VGK Robertson-Oos Verenigende Geregformeerde Kerk in Suider-Afrika

Geagte lidmate van wyk 4 en 11.Hierdie aangehegte inligting is vir donasies uit ons wyk as ondersteuning tot die gemeent...
04/09/2025

Geagte lidmate van wyk 4 en 11.
Hierdie aangehegte inligting is vir donasies uit ons wyk as ondersteuning tot die gemeente se braaifunksie.Verwerk dit,soos die Gees u lei.U kan my kontak as u enige bydraes gaan maak.
By voorbaat baie,baie dankie.
Ouderling Lucas.

18/02/2024

Asseblief LIKE & SHARE die blad.

Program vir die week:
•Dinsdagaand sal daar weer 'n basaar vergadering wees by die kerk om 7uur.
•Woensdagaand is WYKSBIDURE
•Donderdagaand 7h is daar Dooponderhoude.
•Vrydagaand Katkisasieklas sowel as CYM.

Mag u 'n geseënde week hê.

12/02/2024

Die Basaar sal plaasvind op 6 April 2024.

Ons kyk na die volgende: vleis verkope en n vleis looitjie uit die pastorie. Speletjies, koeldranke, gemmerbiertafel, groente en vrugte tafel, kindertafel, pannekoeke, groot koeke en terte, poedingtafel, potjiekos en slaptjips sowel as perde/donkie ritte vir die kinders.

Die volgende basaar vergadering sal plaasvind op die 26ste Februarie 2024. Ons nooi alle lidmate uit om te kom insit en insae te kom lewer! Ons sien uit na 'n suksesvolle basaar.

Program vir die week. Maandag 12 Februarie om 7uur sal daar 'n Basaar vergadering wees. Ons moedig alle gemeentelede om ...
11/02/2024

Program vir die week.

Maandag 12 Februarie om 7uur sal daar 'n Basaar vergadering wees. Ons moedig alle gemeentelede om die vergadering by te woon.

Woensdag 14 Februarie is As Woensdag. Die diens sal om 7uur begin. Ons hoop om u daar te sien!

Vrydag 16 Februarie sal daar KCO vergadering wees by die kerk!

Mag u 'n geseënde week hê!

29/01/2024

Eerste jaar katkisante kan vanaf 30 Januarie 2024 tot 1 Februarie 2024 tussen 16h00 en 18h00 kom registreer by die kerk. Jy moet 2009 gebore wees.

Bring die volgende saam:
•geboorte papier/id

Ons moedig die ouers aan om hulle kindertjies Sondagskool toe te bring Sondae. Sondagskool begin om half9 Sondae oggende.

26 Maart hou die kerk weer 'n hoenderbraai. Kaartjies kan by enige kerkraadlid gekoop word. Byvoorbaat dank vir u onders...
11/01/2024

26 Maart hou die kerk weer 'n hoenderbraai.
Kaartjies kan by enige kerkraadlid gekoop word.

Byvoorbaat dank vir u ondersteuning.

Dit is wyk 4 & 11 se b***t vir die groot wyksbraai! Ondersteun Broer Lukas en sy wykslede gerus!
17/07/2023

Dit is wyk 4 & 11 se b***t vir die groot wyksbraai! Ondersteun Broer Lukas en sy wykslede gerus!

'n Suksesvolle basaar is agter die rug en ons beweeg aan na die volgende funksie!Pannekoek, chips en koeldranke sal te k...
10/04/2023

'n Suksesvolle basaar is agter die rug en ons beweeg aan na die volgende funksie!

Pannekoek, chips en koeldranke sal te koop wees!
Like & Share hierdie post met jou "Facebook-vriende". Almal is welkom!

Ons herriner gemeentelede en die gemeenskap van Robertson aan ons basaar môre om 9h vm. Ons hoop om almal daar te sien!
07/04/2023

Ons herriner gemeentelede en die gemeenskap van Robertson aan ons basaar môre om 9h vm. Ons hoop om almal daar te sien!

Ons kerk se Basaar vind plaas op 8 April 2023.

Die gemeentelede is hard aan die werk met voorbereidings vir die basaar hierdie komende Saterdag! Ons hoop om u almal da...
04/04/2023

Die gemeentelede is hard aan die werk met voorbereidings vir die basaar hierdie komende Saterdag! Ons hoop om u almal daar te sien.

Ons kerk se Basaar vind plaas op 8 April 2023.

04/04/2023

Ons het gister aand begin met lydingsweek.
Die diens begin elke aand om 7uur.

Goeie Vrydag se diens sal om 9uur die oggend begin.

Address

Posbus 339
Robertson
6705

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 10:00 - 12:00

Telephone

+27236265697

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Robertson-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGK Robertson-Oos:

Share

Category