NG Kerk Richmond

NG Kerk Richmond N G Kerk Richmond - Die kind van God moet sy seile span volgens die dinge wat die Gees van God vir die gelowige se...

08/02/2023
[01-11 09:29] Ds Badenhorst: By gister se kruiswyding op Hervormingsdag. 'n Spesiale en gewyde oomblik. Om die Here te d...
01/11/2021

[01-11 09:29] Ds Badenhorst: By gister se kruiswyding op Hervormingsdag. 'n Spesiale en gewyde oomblik. Om die Here te dank en te eer vir soveel seëninge
[01-11 09:31] Ds Badenhorst: O a sê ons dankie dat God ons gemeente bewaar het deur die Covid-tyd tot dusver.

🌸N heerlike Vrouedag vir al ons Vroue❤🌹
09/08/2021

🌸N heerlike Vrouedag vir al ons Vroue❤🌹

17/03/2021

🌟Beste almal.🌟 Daar was Sondag onduidelikheid oor die Goeie Vrydagdiens se begintyd. In die verlede was dit 9.30. 🕘Hierdie jaar sal dit weer so wees. Vir die wat kan (en ek vermoed heelwat sal kan) - ons gaan DV 'n kruisdra-optog hê vanaf die stadsaal na die kerk toe. ✝️ Daarvoor kom ons 9vm by die stadsaal bymekaar. Die wat laat kom, val net in. ✝️
Seënwense
Ds Badenhorst

❤Vanaf die NG Kerk Richmond:❣  Op inisiatief van sommige van ons lidmate is 'n skema op die been gebring om gesinne wat ...
21/04/2020

❤Vanaf die NG Kerk Richmond:❣ Op inisiatief van sommige van ons lidmate is 'n skema op die been gebring om gesinne wat deur die grendel sonder inkomste is, te help. Name van gesinne is by hulle werkgewers gekry. 💥Kospakkies (Hooppakkies genoem) kan by die Spar bekom word - een per week vir gesinne van 4. 💥 Vrywilligers - soos ons lidmate - kan vir die pakkies betaal by die Spar - R130 per pakkie. 🍞🍞Inbetalings kan ook gedoen word op die volgende rekening: ♦️Percy Supermark♦️
👉Standard Bank Richmond
Branch 05060800
Acc no 083 154 531
Cheque account👈
Verw:💥Hope Hamper 💥 Mag julle spesiaal geseen word deur ander te seen. 👏🙌 Dis die beste as name vanaf werkgewers bekom kan word. ✍Mense wat pakkies gaan haal, moet ID byderhand he. 💌Gee name asb deur na my: 💛Theo Badenhorst💛 of 💜Saag Visagie💜

💇‍♀️💇‍♀️Na die Wêreldbiddag vir Vroue Vrydag, het ons ook 'n bidgeleentheid vir mans💇‍♂️ Saterdagoggend in die kerksaal....
05/03/2020

💇‍♀️💇‍♀️Na die Wêreldbiddag vir Vroue Vrydag, het ons ook 'n bidgeleentheid vir mans💇‍♂️ Saterdagoggend in die kerksaal. Ons laat weet later die presiese tyd, maar dit sal 8uur of later wees.🧍‍♂️🏃‍♂️🧖‍♂️🧖‍♀️

:::N🎁 inisiatief van☕🍴 KarooPadstal🍴☕, Richmond:::;;🎀
28/10/2019

:::N🎁 inisiatief van☕🍴 KarooPadstal🍴☕, Richmond:::;;🎀

Ons gaan vir die week, elke middag om 12 uur die kerk klok lui, sodat mense alles kan los vir paar minute en kan bid vir...
30/09/2019

Ons gaan vir die week, elke middag om 12 uur die kerk klok lui, sodat mense alles kan los vir paar minute en kan bid vir reën.

Address

Loop Straat
Richmond
7090

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Richmond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category