Betesda Lewensentrum Gemeente

Betesda Lewensentrum Gemeente Jesus vir almal en alles vir Jesus! Ons is gemeente en nie kerk nie. Dienste: Sondae 09:00. Richardsbaai Bybelse Skeppingleer.
4. Dispensasionalisme
5. Vervolging.

Die gemeente is outonoom, maar verbind hom aan sy Fundamenteel Evangeliese karakter:

1. Erkenning van die Bybel as die letterlike, foutlose Woord van God.
2. Letterlik, Histories-Gramatiese verklaring van die Bybel.
3. Voortgaande Hervorming.
6. Bybelse Christologie.
7. Evangeliese verlossingsleer.
8. Vryheid van die menslike wil.
9. Sensitiwiteit vir die werking van die Heilige Gees.
10. Handhaw

ing van ʼn Bybelse Gesagsorde.
11. Kulturele en volksverskeidenheid.
12. Erkenning van biologiese identiteit.
13. Kompromieloosheid.
14. ʼn Bybelse toekomsverwagting.
15. Ons teikenmark. Jesus Christus was self geroep om sondaars tot bekering te lei, en nie regverdiges te roep nie. Baie mense het seergekry in die Tradisionele Kerke en ervaar koudheid en verwerping. Hierdie mense moet bereik word en aangehelp word deur opregte liefde om Jesus te dien eerder as om te verwyt. Dienste by Betésda lewesentrum word hierom ingerig deur respek te toon aan die soeker se tyd en geestelike toerusting. Ons Leuse:

Alles vir Jesus, en Jesus vir almal!!!!.

Address

Richards Bay
Richards Bay
2900

Telephone

0761148671

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Betesda Lewensentrum Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Betesda Lewensentrum Gemeente:

Share