NG Arboretum

NG Arboretum NG Kerk Arboretum - Die gemeente met oop harte. Almal Welkom! Richardsbaai inwoners en besoekers, o

Ons is by week 3 van ons reeks "LOVE IS IN THE AIR" en die week probeer ons uitvind WIE ons naaste is wat ons moet liefh...
09/02/2023

Ons is by week 3 van ons reeks "LOVE IS IN THE AIR" en die week probeer ons uitvind WIE ons naaste is wat ons moet liefhe!

Vir die kinders (Gr. R-6) is daar kinderkerk tydens die diens EN na die tyd kom al die jeug in groepe bymekaar! Moet dit nie mis nie!

ALMAL WELKOM!

12 FEBRUARIE 2023 - 8:30
NG ARBORETUM 24 Essenwoodway🤗🎶

Sondag is om die draai en ons gaan aan met ons tema: LOVE IS IN THE. AIR! Moet dit nie mis nie!Graad R-6...daar is 'n sp...
03/02/2023

Sondag is om die draai en ons gaan aan met ons tema: LOVE IS IN THE. AIR! Moet dit nie mis nie!

Graad R-6...daar is 'n spesiale KINDERDIENS net vir julle tydens die erediens!

AL die jongmense kom na die erediens byenkaar vir JEUG! Moet dit nie mis nie!

ALMAL WELKOM! NG ARBORETUM! 24 Essenwoodway!

29 Januarie 2023 'n dag vol klomp lekkertes! Ons nuwe preek reeks begin: "Love is in the air" en die Sondag waarna die k...
26/01/2023

29 Januarie 2023 'n dag vol klomp lekkertes! Ons nuwe preek reeks begin: "Love is in the air" en die Sondag waarna die kinders uitsien: KINDERKERK begin weer spesiaal vir julle! En bring gerus 'n ekstra geldjie saam om van die lekker lip-aflek poedings te kom koop. ALMAL WELKOM! NG ARBORETUM, 24 ESSENWOODWAY

As jy wonder wat gaan aan met die "weird" tema... Dan nooi ek jou graag uit om Sondag 'n draai te maak en uit te vind! N...
20/01/2023

As jy wonder wat gaan aan met die "weird" tema... Dan nooi ek jou graag uit om Sondag 'n draai te maak en uit te vind! NG Arboretum, 24 Essenwoodway. ALMAL IS WELKOM!

Na die diens kuier al die jongmense en hulle ouers saam en eet lekker roomys! En dan begin ons Sondag aand ook ons jaarlikse WEEK VAN HOOP! Ma-Do 18:00 Moenie hierdie spesiale geleentheid mis nie!

Hierdie is nie jou tipiese wiskunde som nie.. So kom ontdek gerus saam wat is die antwoord en kry VOLPUNTE!🤗🤭  Sondag 15...
12/01/2023

Hierdie is nie jou tipiese wiskunde som nie.. So kom ontdek gerus saam wat is die antwoord en kry VOLPUNTE!🤗🤭 Sondag 15 Januarie 2023

Moenie ons eredienste mis nie!Kersdiens (Sondag 25 Des)Nuwe jaarsddiens (Sondag 1 Jan)GEWONE TYD: 8:30Alle familie, vrie...
23/12/2022

Moenie ons eredienste mis nie!
Kersdiens (Sondag 25 Des)
Nuwe jaarsddiens (Sondag 1 Jan)

GEWONE TYD: 8:30
Alle familie, vriende, bure, kuiergaste is welkom om saam te kom! Al het jy ook net vakansie klere en is jou "kerk klere" by die huis! Kom gerus!

HERFSVREUGDE se heerlike Kersfees ete!Baie dankie aan WOODPECKER INN vir die heerlike kos en bederf! Dit was uit die boo...
08/12/2022

HERFSVREUGDE se heerlike Kersfees ete!
Baie dankie aan WOODPECKER INN vir die heerlike kos en bederf! Dit was uit die boonste rakke!

04/12/2022

Maak solank NOU AL REG VIR 2023!
Moenie net dit 'n goeie nuwe jaarsvoorneme maak nie! Sien jou daar!

Ons sluit ons Kersreeks more oggend af en vra:HOEKOM Herodus  juis deel is van die Kersverhaal?HOEKOM het hy so heftig g...
03/12/2022

Ons sluit ons Kersreeks more oggend af en vra:

HOEKOM Herodus juis deel is van die Kersverhaal?
HOEKOM het hy so heftig gereageer toe die wyse manne wil weet: "Waar die Koning van die Jode gebore is?"

As jy hieroor wonder, maak dan Sondag 4 Desembe 'n draai ARBORETUM, 24 Essenwoodway.

Die diens begin 8:30
ALMAL IS WELKOM!

Kerssangdiens 2022! Baie dankie aan almal wat die diens bygewoon het, heerlike cupcakes gebak en kom eet het en natuurli...
28/11/2022

Kerssangdiens 2022! Baie dankie aan almal wat die diens bygewoon het, heerlike cupcakes gebak en kom eet het en natuurlik aan elke musiekant en die 2 kore van Veld en Vlei Laerskool wat die aand so besonders gemaak het! Alle eer aan die Here!

Address

24 Essenwood Way
Richards Bay
3900

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 11:00

Telephone

+27357893802

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Arboretum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Arboretum:

Share