Reitz-Wes Gemeente

Reitz-Wes Gemeente Die gemeente waar ons met entoesiasme groei; met liefde mekaar versorg; met deernis na ander uitreik; met passie Christus se liggaam opbou...

07/09/2026

03/09/2026

01/09/2026

Hoe hoor ons God se stem vandag?

01/09/2026

Ds. Stefan Conradie

27/08/2026

πŸŽ‰ Reitz is turning 10! 🧁🧑

Join us tomorrow, 28 August, as we celebrate this amazing milestone with a cupcake! πŸ₯³

Thank you for being part of our journey. We can’t wait to celebrate with you!

Community. Care. Connection.

Matteus 22:37 Reitz-Wes Gemeente
26/08/2026

Matteus 22:37 Reitz-Wes Gemeente

25/08/2026

Die vraag vir vandag: Hoe gaan dit werklik met jou geestelike lewe? Is Christus die middelpunt? 'Nee, ek leef nie meer nie, maar Christus leef in my.' Dit is wat God verwag van dissipels – om Christus te volg en in Sy lig te leef.

19/08/2026

Besef jy werklik wat genade is? Dit verander die manier waarop jy dink, leef en optree. Ontdek hoe genade jou daaglikse lewe transformeer.

Baie dankie aan almal wat vandag deel was van ons Gemeenskap se Stap vir Bybels! πŸ™πŸ“–πŸšΆβ€β™€οΈπŸšΆβ€β™‚οΈDit was heerlik om saam te st...
15/08/2026

Baie dankie aan almal wat vandag deel was van ons Gemeenskap se Stap vir Bybels! πŸ™πŸ“–πŸšΆβ€β™€οΈπŸšΆβ€β™‚οΈ

Dit was heerlik om saam te stap, saam te kuier en terselfdertyd ’n verskil te maak deur fondse in te samel vir die verspreiding van Bybels. Wat ’n voorreg om as gemeenskap saam te kan staan vir iets wat ewigheidswaarde het!

Dankie vir elke tree, elke bydrae en elke glimlag. ❀️
Saam stap ons verder β€” met God se Woord as die lig op ons pad.

Address

Davelstraat
Reitz
9810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reitz-Wes Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Reitz-Wes Gemeente:

Shortcuts

Share