Ng Randfontein Wes Gemeente

Ng Randfontein Wes Gemeente Wesgesin , Huisgesin van God !

13/08/2025

Ng Randfontein Wes Gemeente Sal voortaan bekend staan as Nuutbegin NG Gemeente en daarom sal hierdie blad parkeer word . Jesus Liefde

Randfontein Wes het n baie spesiale Kerssangdiens gehad. 200 Kerse aangesteek tydiens die diens.  Dankie Ds Nico en Ds I...
08/12/2024

Randfontein Wes het n baie spesiale Kerssangdiens gehad. 200 Kerse aangesteek tydiens die diens. Dankie Ds Nico en Ds Irma dit was n pragtige diens

U word hartlik uitgenooi na n baie Spesiale Kerssangdiens by Randfontein Wes NG Kerk
05/12/2024

U word hartlik uitgenooi na n baie Spesiale Kerssangdiens by Randfontein Wes NG Kerk

Dankie Kerkraad dat julle ons dames se uitstappie geborg het.  Ons het n fees gehad by Antique Shack
16/11/2024

Dankie Kerkraad dat julle ons dames se uitstappie geborg het. Ons het n fees gehad by Antique Shack

Gister 3 November was n onvergeetlike dag. Dit was ons Tiende Maanddankoffer diens en na n Geseende diens het almal heer...
04/11/2024

Gister 3 November was n onvergeetlike dag. Dit was ons Tiende Maanddankoffer diens en na n Geseende diens het almal heerlik saam gekuier by die Telepelete.

04/11/2024
Ons verwelkom Cathy Viljoen Gospel Singer 🎼🎀3 November 2024
31/10/2024

Ons verwelkom Cathy Viljoen Gospel Singer 🎼🎀3 November 2024

Address

Mopanistraat 3 Homelake
Randfontein
1686

Telephone

+27871490027

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ng Randfontein Wes Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ng Randfontein Wes Gemeente:

Share