NG Kerk Middelvlei

NG Kerk Middelvlei Wees Ligdraers en bring die kinders na God. Ons moet 'n POPI Wet vrywaring deel aangesien alle Facebook -groepe moet voldoen aan die Wet vanaf 1 Julie 2021.

Ek moet elkeen op hierdie groep se toestemming kry omdat jy deel van hierdie Facebook -groep “NG Middelvlei” sal wees. Jy mag toestemming weier en die groep te verlaat. Indien jy verkies om in hierdie groep te bly, sal aanvaar word dat jy ingestem het om deel van hierdie groep te wees en om jou persoonlike inligting aan enige persoon in hierdie groep te openbaar. In hierdie verband versoek ek alle

lede van hierdie groep om nie van sodanige persoonlike inligting gebruik te maak, sonder om die toestemming van die betrokke persoon te verkry nie. Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewig jouself daarvan. Mooi dag vir almal

03/06/2026

Address

Hoofweg
Randfontein
1764

Telephone

+27114153007

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Middelvlei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Middelvlei:

Share