Bid God se Beloftes

Bid God se Beloftes Satan se solank niemand vir jou bid ,ons se deel jou probleem met ons ons wil en sal vir jou bid!

Saam is ons in verwagting dat ons deur gebed,hoop en vertroue deur die Heilige Gees beantwoord,gemotiveer en geinspireer sal word,vervul tot ware Geestelike oorwinnaars!

Die Bybel bevestig die wat bid en glo ontvang!
16/11/2024

Die Bybel bevestig die wat bid en glo ontvang!

Laat ons God Se liefde en teenwoordigheid geniet en mekaar se laste dra vir mekaar bid en aan mekaar doen wat goed is!
15/11/2024

Laat ons God Se liefde en teenwoordigheid geniet en mekaar se laste dra vir mekaar bid en aan mekaar doen wat goed is!

Wat dit beteken om God Eerste te plaas is om mense se oordeel te verwerp veral indien dit negatief is!
12/11/2024

Wat dit beteken om God Eerste te plaas is om mense se oordeel te verwerp veral indien dit negatief is!

God help die wat ook aan Hom bewys hulle wil gehelp word.
09/11/2024

God help die wat ook aan Hom bewys hulle wil gehelp word.

Die Here is ons Herder en niks sal ons ontbreek nie!
17/10/2024

Die Here is ons Herder en niks sal ons ontbreek nie!

17/10/2024

Ons kan maar wegdwaal van U af Here, maar ons sal altyd na U terugkom al wat n lewe buite U vir ons beteken is n lewe wat oorlaai is met wanhoop en ontevredenheid, maar waarlik Here U gee ons die moed van n Leeu, U Here maak ons voete soos die van n ribbok op hoe plekke laat U ons veilig loop. Ons as admin vra onverskoning omdat ons so lank laas gepos het dit was n Facebook recovery probleem gelukkig sal ons nou weer aan die gang wees

Dankie Here dat ons elke dag kan uitsien na die volgende dag!
03/06/2023

Dankie Here dat ons elke dag kan uitsien na die volgende dag!

Jy wat moedeloos is'Maak staat op God se beloftes Hy beloof tog vir die wat klop sal oopgemaak word die wat vra  sal kry...
15/05/2023

Jy wat moedeloos is'Maak staat op God se beloftes Hy beloof tog vir die wat klop sal oopgemaak word die wat vra sal kry!

As jy vandag dalk voel jy is reg en is onregverdig behandel onthou ons Regverdige Here weet dit en is aan jou kant en wi...
26/04/2023

As jy vandag dalk voel jy is reg en is onregverdig behandel onthou ons Regverdige Here weet dit en is aan jou kant en wil en sal jou help!

Want God se inspraak en liefde in Sy beskikbare instrumente is al wat elke moedelose kan  optel motiveer en help!
15/04/2023

Want God se inspraak en liefde in Sy beskikbare instrumente is al wat elke moedelose kan optel motiveer en help!

Ons leer elke dag, ons moet net staan en loop op die pad van  sukses dis vir almal daar!
11/04/2023

Ons leer elke dag, ons moet net staan en loop op die pad van sukses dis vir almal daar!

23/11/2022

HOOR EN DEEL
Sjoe hoor hoe mooi is hierdie. Ek moet dit deel:

Met n stem vol liefde, so sag en so teer
Fluister Jesus Christus
My kind le jou hoof op My skoot neer.
Vergeet van jou probleme en al jou smart
Vergeet van satan wat jou uitlok & tart
Vergeet van die las wat swaar op jou rus
Vergeet van jou sonde, dis reeds uitgewis
Maak net jou oe toe en luister na My stem
Jy is Myne, lank voor tyd het Ek jou geken
Jy is tot alles instaat deur My krag wat Ek jou gee,
Ek sal jou paaie gelyk maak, as jy My ken in jou wee
Ek is jou Rots, jou Verlosser, by My kan jy skuil
Ek wil jou teen My vashou, jou troos as jy huil
Ek wil vir jou gee meer as wat jy My vra
Ek wil langs jou wandel en jou laste dra
Ek wil he jy moet weet Ek het ook vir jou die prys betaal
Moenie opgee nie, maak nie saak hoeveel maal jy faal
Ek vra nie wees perfek nie, Ek vra net dat jy probeer
Wanneer jy val, moenie bly le nie, staan op, probeer weer
My genade is vir jou genoeg!!🙏🙏

(*Shared*)

Address

Randfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bid God se Beloftes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Bid God se Beloftes:

Share