31/10/2024
Kom sluit by ons aan op Sondag 8 Desember 2024 by die Groote Kerk Kaapstad om 16:00 waar ons saam die Here loof en prys tydens ons jaarlikse Advent Sangdiens. Teken solank die datum aan in jou dagboek. Jy wil dit nie misloop nie.πΉπΌπ