Gereformeerde Kerk Wesrand

Gereformeerde Kerk Wesrand "In Christus vir Christus"
Eredienstye: Sondae oggende 9:00 - 10:00

Kom besoek ons gerus vir die beste Kerrie en Rys in die Weste.
03/02/2026

Kom besoek ons gerus vir die beste Kerrie en Rys in die Weste.

'n Spesiale welkom aan ons vriende van die Gereformeerde Kerk Wesrand in Randfontein!

Hulle bring weer hul heerlike ๐—ž๐—ฒ๐—ฟ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฅ๐˜†๐˜€ na die fees โ€“ perfek vir 'n warm, vullende ete terwyl jy die goue atmosfeer geniet. ๐ŸŒŸ

Ondersteun hierdie wonderlike gemeenskapsinisiatief en kom geniet hulle smaakvolle kerrie en rys. Dit is nie net heerlik nie, maar help ook 'n goeie saak!

๐Ÿ“… Wanneer: ๐Ÿฎ๐Ÿณ, ๐Ÿฎ๐Ÿด ๐—™๐—ฒ๐—ฏ๐—ฟ๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ & ๐Ÿญ ๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
๐Ÿ“Waar: ๐—”๐—ฏ๐—ผ๐˜ƒ๐—ฒ ๐—”๐—น๐—น ๐—™๐˜‚๐—ป๐—ฐ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป๐˜€, ๐—ฅ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป (by die Gouefees)

Moenie dit mis nie โ€“ kom proe self hoekom almal daarvan praat! ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹

Eerste 6 maande van ons Jaar kalender vir 2026. Hoop om julle by die kerk te sien.Belangrike datums vir nou is:> 27 Febr...
21/01/2026

Eerste 6 maande van ons Jaar kalender vir 2026. Hoop om julle by die kerk te sien.

Belangrike datums vir nou is:
> 27 Februarie tot 1 Maart is die Goue Fees in Randfontein. Ons verkoop Kerrie en Rys daar.
> 21 Mei is ons Gholfdag by Goldfields West Gholfbaan.

Address

16 Robina Road, Greenhills
Randfontein
1759

Opening Hours

09:00 - 10:15

Telephone

+27845567670

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Wesrand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Wesrand:

Share

Category