NGK Tetelestai

NGK Tetelestai Kerk vir vandag se mense.

Vanaand is dit nie ’n dankbaarheidsplasing nie… maar amper.Ek d**k aan die tuin- en algemene werkers van Tetelestai NG K...
30/04/2026

Vanaand is dit nie ’n dankbaarheidsplasing nie… maar amper.

Ek d**k aan die tuin- en algemene werkers van Tetelestai NG Kerk Helikonpark wat tans nie werk het nie - en dus minder inkomste.

En ja… die lewe wag ongelukkig nie vir begrotings om weer reg te kom nie.

Ek ken hierdie manne. Hulle werk hard, hulle kla min, en hulle sal nie sommer net opdaag en onder ’n boom sit en rus as daar werk is nie 😉

Hulle kan help met:
• tuinwerk
• skoonmaak van erwe
• verf en basiese herstelwerk

As jy dalk werk het, selfs net vir ’n dag of twee, sal dit ’n groot verskil maak.

En as jy nie het nie, help asseblief deur hierdie boodskap aan te stuur. Mens weet nooit wie dalk net op die regte tyd die regte hulp nodig het nie.

Kontak my gerus vir hul kontakbesonderhede.

Dankie vir elke klein bietjie wat saam ’n groot verskil maak.

Ds Irma Nel 0836976467

07/04/2026

Address

Condorrylaan
Randfontein
1760

Telephone

+27836976467

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Tetelestai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Tetelestai:

Share