My Kerk

Directions

My Kerk My Kerk
’n Afrikaanse gemeente in die hartjie van Delta Park, Randburg.
🕘 Sondagoggende | 09:00

24/10/2026

Kom kuier more saam ons by My kerk. Daar is kinderkerk vir kinders 3-6 jaar.
SIEN JOU DAAR!

17/10/2026

Saam kerk. Saam lewe. Saam ‘n verskil maak.
Kom kuier saam, Sondag 18 Okt om 09:00 by die Environmental Centre, Delta Park.

Kinderkerk vir ouderdom 3-8 jaar oud

Vir die volgende 4 weke kuier ons rondom die tema: Wat maak jou gelukkig? Kom kuier saam, Sondag 11 Okt om 09:00 by die ...
10/10/2026

Vir die volgende 4 weke kuier ons rondom die tema: Wat maak jou gelukkig?

Kom kuier saam, Sondag 11 Okt om 09:00 by die Environmental Centre, Delta Park.

Kinderkerk vir ouderdom 3-8 jaar oud

Ons kuier môreoggend om 9:00 saam by die Environmental Centre, Delta Park. Ons tema is: Hoe lyk dapperheid op die pad na...
26/09/2026

Ons kuier môreoggend om 9:00 saam by die Environmental Centre, Delta Park.

Ons tema is: Hoe lyk dapperheid op die pad na vergifnis?

Sien julle daar!

19/09/2026

Hoe lyk alledaagse dapperheid? En hoe weet ons wanneer ons gewen het?

Sondag begin ons met ‘n twee weke reeks oor Dapperheid.

Sien julle daar!

12/09/2026

Kom kuier more saam ons by My kerk. Daar is kinderkerk vir kinders 3-6 jaar. Lekker koffie en lekker beskuit 🙏🏻

Loer gerus na ons nuwe webtuiste:
10/09/2026

Loer gerus na ons nuwe webtuiste:

Afrikaanse kerk in Linden, Johannesburg. Sondae 09:00 by Whirlwind Theatre, Delta Park — ’n plek waar jy kan tuiskom en saam glo.

05/09/2026

In die 4de week van My Kerk se dienste begin ons Sondag 6 September met Kinderkerk vir kinders van 3–6 jaar.

Ons sien uit na hierdie volgende stap en om te sien hoe Kinderkerk saam met My Kerk verder ontwikkel en groei.

Volg gerus die “link” na ons WhatsApp channel:

https://whatsapp.com/channel/0029Vb8xTjoA89McbsCSIZ3C

Address

Delta Park
Randburg
2194

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share