Vriende van NG Kerk Margate

Vriende van NG Kerk Margate Eredienste:
8:30 te Margate
8:30 te Port Edward
Kontak ons gerus: 039 312 2011 Leraars
Lerisa Meyer: 082 525 3664

Kontak gerus vir Selomie (082 451 1043) as jy enige items het om te skenk vir die Wit Olifant se Markdag op 25 September...
03/09/2026

Kontak gerus vir Selomie (082 451 1043) as jy enige items het om te skenk vir die Wit Olifant se Markdag op 25 September in Leisure Bay! Sy is graag op soek na items vir die "Man Cave" soos kamptoerusting ens.

Sondag is dit ons Lentelofdienste! Trek jou mooiste geblomde rok of h**p aan en kom sing saam ๐Ÿ˜€๐ŸŽผ
02/09/2026

Sondag is dit ons Lentelofdienste! Trek jou mooiste geblomde rok of h**p aan en kom sing saam ๐Ÿ˜€๐ŸŽผ

30/08/2026

Die Pro Deo Margatekliniek is dringend opsoek na โ€˜n haarkapster vir elke eerste Donderdag van die maand van 8:00-11:00. Dit is โ€˜n vrywillige werk, maar die dankbaarheid van die โ€œkliรซnteโ€ is die beste beloning ooit. As daar iemand is wat kans sien, skakel vir Lucia by 082 753-5330. Baie dankie.

30/08/2026

Kyk gerus na ons virtuele oordenking vir die week!

23/08/2026

Oordenking vir die week!

134 dosyn koeksisters gebak en gepak! 'n Absolute spanpoging. Julle is sterre๐ŸŒŸ๐Ÿ’ซ
18/08/2026

134 dosyn koeksisters gebak en gepak! 'n Absolute spanpoging. Julle is sterre๐ŸŒŸ๐Ÿ’ซ

16/08/2026

Kyk gerus na ons oordenking vir die week!

Die ATKV-tak Margate en Kieries NG Margate nooi jou na โ€™n besondere middag saam met Jannie du Toit๐ŸŽถ Ramkietjie โ€“ Dis mee...
12/08/2026

Die ATKV-tak Margate en Kieries NG Margate nooi jou na โ€™n besondere middag saam met Jannie du Toit

๐ŸŽถ Ramkietjie โ€“ Dis meer as musiek, dis erfenis.

Wie onthou Die Mannetjie โ€“ daardie speelse tongknoper waarmee ons grootgeword het?
๐Ÿ‘‰ https://bit.ly/Mannetjie

Of luister weer na Op my ou Ramkietjie โ€“ โ€™n tydlose lied wat die hart van ons musikale erfenis vasvang:
๐Ÿ‘‰ https://bit.ly/Ramkietjie

Ervaar die nostalgiese rustigheid van die Magaliesburgse Aandlied:
๐Ÿ‘‰ https://bit.ly/Magaliesburg

Kom beleef hierdie en ander geliefde FAK-liedjies, saam met nuwer treffers soos Hillbrow, Victoriabaai, Toemaar die Donkerman en Voshaarnooi.

Met Jannie op die kitaar beloof hierdie om โ€™n roerende musiekervaring te wees.

๐Ÿ“ Azalea Saal, Margate Retirement Village
๐Ÿ“… Saterdag, 5 September
โฐ 15:00
๐Ÿ’ฐ R100 per persoon

๐Ÿ‘‰ Kyk hier hoekom hierdie produksie so besonders is: https://bit.ly/4sOgOKI

๐Ÿ“žGiel 074-194-2711
๐Ÿ“žHercules 082-774-5600

Kom ondersteun asb die koekverkoping van die Vrouediens Margate op 21 Augustus.
06/08/2026

Kom ondersteun asb die koekverkoping van die Vrouediens Margate op 21 Augustus.

Address

Kerkstraat
Ramsgate
4285

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Friday 08:30 - 12:30
Sunday 08:30 - 22:30

Telephone

+27393122011

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vriende van NG Kerk Margate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Vriende van NG Kerk Margate:

Shortcuts

Share