Lede in Christus - Wesmoot

Lede in Christus - Wesmoot Believing in the full power of God, living according to the teaching of Jesus Christ and with the guidance of the Holy Ghost.

09/09/2026
06/09/2026

Niks sal my skei van die liefde van Jesus.
Niks sal my skei van Hom
Daar kom n uur van bedruktheid en droefheid
Niks sal my skei van Hom

Vandag het ons gemeente en vriende totsiens gesê aan broer Adriaan.
Al is sy plekkie nou leeg weet ons, dat daar n blydskap in die hemel is oor n siel wat huistoe gekom het.

Dit is met leedwese dat ons meegedeel is dat ons koortjie leier, Adriaan Cox skielik van ons weggeneem is.Sy afsterwe la...
30/08/2026

Dit is met leedwese dat ons meegedeel is dat ons koortjie leier, Adriaan Cox skielik van ons weggeneem is.
Sy afsterwe laat 'n groot leemte in ons gemeente en ons sal hom altyd onthou as die ywerige, vurige en vriendelike jong man.

Ons gebede gaan uit aan sy verloofde Chanel Grobler, ouers, families en vriende.

Mag die Vader jul vertroos en versterk in hierdie hartseer tyd.

30/08/2026

Koortjie:
Sweep over my soul. (X2)
Sweet Spirit sweep over my soul,
My rest is complete as I sit as His feet,
Sweet Spirit, sweep over my soul.

16/08/2026

Tell it to the weary
Tell it to the strong
Morning, noon and evening as we journey on
Tell it in your story
Sing it in your song
Jesus is mighty to save

04/08/2026

I SHALL NOT BE, I SHALL NOT BE MOVED (2X),
JUST LIKE A TREE PLANTED BY THE WATER,
I, SHALL NOT BE MOVED

26/07/2026

He poured in the oil and the wine
The kind that restoreth my soul
I was bleading and dying on that Jericho road
When He poured in the oil and the wine.

19/07/2026

Let the dew of heaven fall upon my thirsty soul,
Let the dew of heaven fall on me,
Blessed Holly Spirit come and take complete control
Let the dew of heaven fall on me.

Besonderse voorreg om ons Moderator en sy vrou vanoggend by Wesmoot gemeente te kon hê.  Die waarde van die woord het n ...
19/07/2026

Besonderse voorreg om ons Moderator en sy vrou vanoggend by Wesmoot gemeente te kon hê. Die waarde van die woord het n groot impak gemaak en ons is opnuut geinspireer om die Krag van God in ons te laat opereer en wonders en tekens in die naam van Christus te doen, sodoende sal die God wat ons dien, en sy wonderbare krag verkondig word. Mag die Here so doen en so daaraan toedoen dat die woord sal versprei, getuienisse opnuut gebore word van SY oorheersende krag en genade !

Address

769, Frieda Str
Pretoria
0019

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 10:00
Sunday 09:30 - 11:00
16:30 - 17:30

Telephone

+27832920730

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus - Wesmoot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus - Wesmoot:

Shortcuts

Share