Collage Gemeenskapskerk

Collage Gemeenskapskerk 'n Kerk vir die gemeenskap in Elarduspark, Pretoria.

Die Heilige Gees praat die taal van liefde ...
04/06/2026

Die Heilige Gees praat die taal van liefde ...

04/06/2026

Hoe kosbaar ons kinders, in die Koningkryk van God!

MARKUS 10:14 NLV
Toe Jesus dit sien, was Hy verontwaardig en het vir hulle gesΓͺ: β€œLaat die kindertjies toe om na My toe te kom. Moenie hulle keer nie. Want God se koninkryk is juis bedoel vir almal wat soos hulle is.

31/05/2026
Sien jou more! Kan nie wag om kerk saam met jou te wees nie!!! πŸ™ŒπŸ‘βœοΈ
30/05/2026

Sien jou more! Kan nie wag om kerk saam met jou te wees nie!!! πŸ™ŒπŸ‘βœοΈ

29/05/2026

Eswatini Uitreik! 10 - 12 Julie! Moenie die kans om die evangelie te versprei mis nie!
Registreer hier:
https://subspla.sh/f366rd7

Of gaan na ons kalender link in ons Bio!

28/05/2026

PSALMS 95:2-3 NLV
Laat ons met lofsange voor Hom kom, Hom met lofliedere besing, want die Here is ’n groot God, die groot Koning bo alle gode.

26/05/2026

So het ons saam gebid in Gees en waarheid!

Romeine 8:26 AFR20
"So kom die Gees ons ook in ons swakheid tot hulp, want ons weet nie mooi waarvoor ons behoort te bid nie; maar die Gees tree self vir ons in met versugtinge wat nie verwoord kan word nie. "

Address

Gypsum Street
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27123451181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Collage Gemeenskapskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share