NG Lynnwood Gemeente

NG Lynnwood Gemeente Ons fokus op β€˜n leefstyl van 24/7 Christen-wees deur liefde, viering, diens en eenwees. By NG Lynnwood is ons deel van een groot familie, God se familie.

🌸 Nog net 1 dag!Die aftel het amptelik begin! πŸŽ‰Oor net 1 dag vul Lynnwood Lentefees weer ons terrein met die geur van he...
03/09/2026

🌸 Nog net 1 dag!
Die aftel het amptelik begin! πŸŽ‰
Oor net 1 dag vul Lynnwood Lentefees weer ons terrein met die geur van heerlike kos, die klank van musiek deur plaaslike musikante, laggende kinders en lekker kuiers oor 'n koppie koffie.
Bring jou familie, nooi jou vriende en kom geniet 'n middag waar daar regtig iets vir almal is.
πŸ“… Vrydag, 4 September
πŸ• 13:00 – 19:00
πŸ“ NG Lynnwood Gemeente
Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom. πŸ’™
🌸 Waar die gemeenskap blom.

🌸 Nog net 2 dae!Die aftel het amptelik begin! πŸŽ‰Oor net 2 dae vul Lynnwood Lentefees weer ons terrein met die geur van he...
02/09/2026

🌸 Nog net 2 dae!
Die aftel het amptelik begin! πŸŽ‰
Oor net 2 dae vul Lynnwood Lentefees weer ons terrein met die geur van heerlike kos, die klank van musiek deur plaaslike musikante, laggende kinders en lekker kuiers oor 'n koppie koffie.
Bring jou familie, nooi jou vriende en kom geniet 'n middag waar daar regtig iets vir almal is.
πŸ“… Vrydag, 4 September
πŸ• 13:00 – 19:00
πŸ“ NG Lynnwood Gemeente
Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom. πŸ’™
🌸 Waar die gemeenskap blom.

🌸 Nog net 3 dae!Die aftel het amptelik begin! πŸŽ‰Oor net 3 dae vul Lynnwood Lentefees weer ons terrein met die geur van he...
01/09/2026

🌸 Nog net 3 dae!
Die aftel het amptelik begin! πŸŽ‰
Oor net 3 dae vul Lynnwood Lentefees weer ons terrein met die geur van heerlike kos, die klank van musiek deur plaaslike musikante, laggende kinders en lekker kuiers oor 'n koppie koffie.
Bring jou familie, nooi jou vriende en kom geniet 'n middag waar daar regtig iets vir almal is.
πŸ“… Vrydag, 4 September
πŸ• 13:00 – 19:00
πŸ“ NG Lynnwood Gemeente
Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom. πŸ’™
🌸 Waar die gemeenskap blom.

🌸 Nog net 4 dae!Die aftel het amptelik begin! πŸŽ‰Oor net 4 dae vul Lynnwood Lentefees weer ons terrein met die geur van he...
31/08/2026

🌸 Nog net 4 dae!
Die aftel het amptelik begin! πŸŽ‰
Oor net 4 dae vul Lynnwood Lentefees weer ons terrein met die geur van heerlike kos, die klank van musiek deur plaaslike musikante, laggende kinders en lekker kuiers oor 'n koppie koffie.
Bring jou familie, nooi jou vriende en kom geniet 'n middag waar daar regtig iets vir almal is.
πŸ“… Vrydag, 4 September
πŸ• 13:00 – 19:00
πŸ“ NG Lynnwood Gemeente
Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom. πŸ’™
🌸 Waar die gemeenskap blom.

🌸 Nog net 5 dae!Lynnwood Lentefees is amper hier, en ons kan nie wag om die dag saam met julle te geniet nie!Kom kuier s...
30/08/2026

🌸 Nog net 5 dae!
Lynnwood Lentefees is amper hier, en ons kan nie wag om die dag saam met julle te geniet nie!
Kom kuier saam met familie en vriende, geniet heerlike kos, musiek deur plaaslike musikante, pret vir die kinders, vars koffie, tuisgebakte lekkernye en soveel meer.
Daar wag 'n dag vol lag, gesels, lekker eet en mooi herinneringe.
πŸ“… Vrydag, 4 September
πŸ• 13:00 – 19:00
πŸ“ NG Lynnwood Gemeente
Wie bring jy saam? πŸŒΈπŸ’™

27/08/2026

Sien julle by Lentefees 4 September om 13:00🀩🌸

🌸 Dis meer as net 'n Lentefees... dis 'n dag waar die gemeenskap bymekaarkom.Geniet heerlike kos, laat die kinders hulse...
21/08/2026

🌸 Dis meer as net 'n Lentefees... dis 'n dag waar die gemeenskap bymekaarkom.
Geniet heerlike kos, laat die kinders hulself uitleef in die kinderpret-area, ontspan met 'n koppie koffie en goeie geselskap, en geniet die atmosfeer met musiek deur die dag.
Of jy nou saam met familie, vriende of bure kom - daar is iets vir almal om te geniet.
Ons sien uit daarna om jou by Lynnwood Lentefees te verwelkom! πŸ’™

🌸 Waar die gemeenskap blom.

πŸŽ‰ Kom ons maak Lynnwood Lentefees groter as ooit!Dit begin by jou.πŸ‘‰ Nooi net 2 mense.πŸ‘‰ Gee hulle die geleentheid om ons ...
18/08/2026

πŸŽ‰ Kom ons maak Lynnwood Lentefees groter as ooit!
Dit begin by jou.
πŸ‘‰ Nooi net 2 mense.
πŸ‘‰ Gee hulle die geleentheid om ons gemeente te ervaar.
πŸ‘‰ Ons bereik saam meer as 1 000 uitnodigings!

Dis nie net 'n fees nie, dis 'n geleentheid om iemand welkom te laat voel.
Wie gaan jy nooi? πŸ’Œ

🌸 Ek kom vir... πŸ‘‡Waarna sien jy die meeste uit by die Lynnwood Lentefees?πŸ₯ž Die pannekoek?🎢 Die musiek?β˜• Die koffie?πŸ”₯ Die...
15/08/2026

🌸 Ek kom vir... πŸ‘‡

Waarna sien jy die meeste uit by die Lynnwood Lentefees?
πŸ₯ž Die pannekoek?
🎢 Die musiek?
β˜• Die koffie?
πŸ”₯ Die braaivleis?
🎈 Die pret?
🀍 Of sommer net die mense?

Los jou antwoord in die kommentaar met:
"Ek kom vir ______." πŸ‘‡

Wie weet... dalk ontmoet ons jou daar! 🌷

πŸ“… 4 September
πŸ• 13:00 – 19:00
πŸ“ NG Lynnwood Gemeente

🦌 Waarom wildsvleis?Wildsvleis is veel meer as net 'n unieke smaakervaring – dit is 'n gesonde, natuurlike en eg Suid-Af...
14/08/2026

🦌 Waarom wildsvleis?
Wildsvleis is veel meer as net 'n unieke smaakervaring – dit is 'n gesonde, natuurlike en eg Suid-Afrikaanse keuse.

Kom ontdek die unieke karakter en geur van elke wildsoort tydens die Aand van die Vleiseters – 'n fynproewer-ervaring waar uitsoekwildsvleis, uitstekende wyne en goeie geselskap saamkom om jou smaakknoppies Γ©n jou kennis te verruim.

🎟️ Slegs 100 kaartjies beskikbaar - bespreek dus asseblief betyds!
πŸ“… 23 September
πŸ•• 18:00 vir 18:30
πŸ“ Koinonia-saal | NG Lynnwood

Address

439 Sussexlaan, Lynnwood
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:30
Tuesday 07:30 - 12:30
Wednesday 07:30 - 12:30
Thursday 07:30 - 12:30
Friday 07:30 - 12:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Lynnwood Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share