Luvit - NG Universiteitsoord

Luvit - NG Universiteitsoord Hierdie is 'n page waar alle dinge van ons wyk - Luvit - van Universiteitsoord gekommunikeer word! V

Eerste Bun-Run vir die jaar !  " Not all of us can do great things. But we can do small things with great love."- Mother...
25/03/2017

Eerste Bun-Run vir die jaar !

" Not all of us can do great things. But we can do small things with great love."- Mother Teresa

Danksy 'n klein gebaar is 'n paar honger mae gevoed en herinner aan God se liefde vir hulle...

05/01/2017

Nooi al jou vriende en skryf vandag nog in! Moenie uitmis op die beste ervaring van jou lewe nie! Begin jou eerstejaar saam met NG Universiteitsoord 😃

02/01/2017

Matrieks en voornemende Eerstejaars by Tuks - jou plekkie wag vir jou op die kamp van jou lewe! Skryf vandag nog in by www.universiteitsoord.co.za

29/12/2016

Raak opgewonde! =D Nooi al jou vriende! Daar is nog plek - skryf sommer vandag nog in op ons webblad.

24/11/2016

LUVIT se kampleier vir 2017: Jana Nel

(Luvit bestaan uit: Inca, Kiaat, Klaradyn, Kollege, Lilium, Madelief, Mopanie, Sonop, Taaibos en Zinnia)

24/11/2016

Universiteitoord Pretoria

27/05/2016
16/05/2016

Die studente kerke in Hatfield en die omliggende areas nooi jou graag uit na die "Prayer Walk" op kampus. Die fokus van die gebed sal gedurende die stap bekend gemaak word en sal verdeel word in verskillende gebed stasies reg rondom kampus. Ons moedig alle gelowiges aan om betrokke te raak by ons beweging en saam te staan in gebed vir ons geliefkoosde universiteit en selfs verder die land. Ons is op 'n draai punt , mede student , 'n Turning point , watter kant toe wil jy draai?

Address

Hillcrest
Pretoria
0028

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luvit - NG Universiteitsoord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Luvit - NG Universiteitsoord:

Share