30/04/2026
Sondag, 26 April
Hierdie Sondag het gevoel soos die begin van iets nuuts 💚
Daar is iets besonders daaraan om die groei wat die Here in ons werk, werklik te kan sien - dit herinner ons dat Hy altyd besig is, selfs wanneer ons dit nie altyd raaksien nie.
Ons harte is vol dankbaarheid, en ons sien met verwagting uit na wat nog voorlê. Hierdie is net die begin ✨
__________
Sunday, 26 April
This Sunday felt like the start of something new 💚
There’s something so special about being able to see the growth the Lord is leading us through - it reminds us that He is always at work, even in the unseen.
Our hearts are full of gratitude, and we’re filled with expectation for what He has in store next. This is only the beginning ✨